Sailing on the seven seas…

O aarde, hierdie song het ek moeg gejol op my tyd!!! Ek het dit nou so geniet ek moes dit met julle deel. Jare terug was daar ‘n plek in JHB met die naam Chariots… Onthou julle dit nog? Die mure was vol rakke met modelkarretjies daar was selfs ‘n motor of twee binne in die gebou!! Oi, die stories wat ek kan vertel, maar nie gaan nie!!! Whahahahahaha…. Nietemin, ‘n heerlike song!

OMD Sailing On The Seven Seas

15 Responses to Sailing on the seven seas…

  1. Wipneus! says:

    Pikkie die inskrywing is nog nie klaar nie… die stories van wat by Chariots gebeur het kort nog…. jy was seker te moeg gepak om klaar te vertel 😆

  2. Zee says:

    O gaats, hier maak ek die song oop en laptop op full blast, mmm, lekker vuil kyk van manlief gekry….

    Bring lekker memories terug, en ek dink ons het ook ‘n draai of 2 daar by Chariots gegooi 😉

  3. meermin says:

    Lekker dag vir jou!

  4. reisiger says:

    Lekker song!! Laat mens lekker spoed vang vir die dag!

  5. Eendjie says:

    OMD – ja nee, ek is ook wel bekend met hierdie song. Dit en daai “We build this city on Rock ‘n Roll”. Het julle ook laat aand op die tafels gedans of was dit alweer net ek wat so “misbehave” het?? 😳

  6. Adrie says:

    Pik

    Raak jy nou suinig???

  7. demoerin says:

    Eishhhh…nog een van daai plekke waar ek eintlik te jonk was om uit te hang…memories…..

  8. Pikkelik says:

    Wipneus en Adrie, soms is daar dinge wat mens eerder verswyg – om obvious redes…. 😳
    Zee – dit was op ‘n tyd ‘n heerlike plek!!! En hierdie song moet mens flippen hard luister!!!!
    Meermin – Lekker dag vir jou ook!
    Reisiger – ‘n Huppel in jou dag!!!
    Eendjie – Wow, verklap jy hier geheime!!! 😆 😆
    DMI – as my somme reg is, was jy heeeeeltemal te jonk, wat het jy gedoen, die bouncer opgekoop?? 😈

  9. Paula says:

    Mal oor die lied!
    Lekker dag vir jou 🙂

  10. Ek raak skoon naar as ek hoor van “sailing on the 7 seas”

    Verlede jaar het ek vir die 1ste keer “sea sickness” beleef op ‘n skip. Dit is nie soos gewone naar nie. Dit voel soos lewende dood.
    Ek was groen en ek het voor my oe gesien hoe ‘n swart man (wat ook siek was) wit geword het. Weird.

  11. Pikkelik says:

    Paula – Lekker dag vir jou ook, hoe gaan dit by die nuwe werk???
    Rosie – :mrgreen: Ek het ook nog nooit my seevoete gevind nie, die visse het wel al die oorblyfsels van my etes gevind…
    BiB – Ek weet!!! Lyk my ons musieksmaak stem nogal ooreen…

  12. vokov says:

    Noudie ander dag het ek vir my die omd cd gekoop en toe ek dit opsit was ek so vokin depressed, want die klank het so plaaaaat geklink!

    Om te dink ons was soos mal vokirs oor daai musiek in die dae toe grys hare ‘n toekomsprobleem was!

  13. Dellie says:

    Oe ja, en onthou jy “forever live and die”? Dit was die dae…

  14. Pikkelik says:

    Voken welkom in die blik Vokov! 😆
    Dellie – hoe kan ek dit vergeet!!! Dis scary om te ervaar hoe vinnig die lewe by ‘n mens se oge verbyvlieg…

Leave a reply to vokov Cancel reply