My Kersgeskenke 2008

By Rustig het ek hierdie geskenkie gekry:

“What to give a mother of two in one of the hottest parts of South Africa. A winter Wonderland for you and your family in your backyard. Penguins, polar bears and all other Arctic animals included. Now you can sit outside and enjoy the cool polar winds while you watch your kids play and the neighbours sweat it out next door. An added bonus is that hubby can keep his beer cold.”

Heerlik, heerlik, heerlik….  ‘n Bietjie koue in hierdie bloedige hitte!  Dankie Vriend, ek waardeer.

En by die dierbaarste van dierbares – BB het ek hierdie amazing T-hemp gekry… 

pikkelik

Is dit nie wonderlik nie!!!   Van my kant af, drukkies vir almal!

By Wipneus het ek sommer Omega Centauri gekry!

omega2

Dankie Siamees dit is baie kosbaar!!!

One Response to My Kersgeskenke 2008

  1. Wipneus! says:

    Plesier Pikkie ek het ook vir jou dankie gesê vir my geskenkie, jy sal dit op my wordpress blog kry voor die uitdeel van geskenke!!

    Ek is baie mal oor my feëtjie en gaan nog vir my ‘n regte scrapbook page daarvan maak!

    x x

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: