Nuwe kuiergate…

In my hart wou ek nog altyd gereis het.  Wel nou reis ek maar voor my rekenaar…  Ontmoet mense en lees van hulle dinge…  Nou nie die ware Jacob nie, maar naby genoeg.

459741cnrk978naq

Wel so in my omswerwinge kom ek gereeld op nuwe lekker plekke af.  Hierdie bladsy gaan ek dan aan daardie nuwe plekke toewy.  Ek sal ook gereeld opdateer en asseblief voel vry om ook julle ‘ontdekkings’ hier in te sit!

1.    Insanity @ home –   ongelukkig het klein groen mannetjies haar ontvoer, maar sodra sy die foelie van haar kop af gedraai het, glo ek sy sal weer terugwees!

2.    Huff, party of five –  ‘n Engelse blog, maar lekker interessant om te lees!

3.    My kant van die draad –   Oom Herman lieg lekker oor die ‘Oom’ storie, maar skryf my van my stoel af (van die lag) oor ernstige dinge…

4.  Parkes se Blog Heerlik interessant.  Lees dit gerus!

5.  Carla Venter –  Sy sukkel ook maar met haar muse!!!   Maar die merrie drink Pinacolade en lê op strande rond, Tsk…   Lekker lees!

6.  Ben van Wyk se weblog –   Ernstig, op die man af en ‘n waardige toevoeging tot die gemeenskap!

7.   Ds Roelf –      Altyd die waarheid, soms tong in die kies, soms doodernstig…

8.  Giana – Vars en pragtig, gaan kyk gerus na haar Kers-smilebox!

3 Responses to Nuwe kuiergate…

  1. Wipneus! says:

    Dankie ek soek juis nuwe uithang plekke as ek verveeld is!

  2. parkes1 says:

    Dankie vir jou verwysing na my blog, ek waardeer dit!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: