Slaggate

Die minister van  paaie, me. Potholes Slaggate het na ‘n onlangse foto wat deur ‘n bekommerde inwoner by een van ons nationale parke ingestuur is, besluit om ‘n wildbewaarder in diens te neem om te kyk dat geen dier weer seerkry nie!  (Yeea Right, In die land van sprokies miskien…)

5 Responses to Slaggate

  1. Eendjie says:

    Ai tog, lekker lag ek nou!! 😆

  2. demoerin says:

    😆 Wonner of my kar in een van daai kan inpas….dan kan ek mos sê ek was weg vir ‘n paar dae!

  3. Nikita says:

    goeie fodie! 😉

Leave a reply to Eendjie Cancel reply