Teach your children well…

Miskien moet ons hierdie net bietjie meer ter harte neem, en ons kinders leer daar is ‘n ‘regte’ wêreld daar buite, wat nie soos ons as ouers met hulle nonsens gaan tevrede wees nie.   Die lewe is nie maklik nie, en hoe vroeër hulle dit leer en begryp hoe beter.

Ek sal bitter graag elke keer as hulle iets wil hê dit vir hulle wil gee, en die versoeking is ongelooflik groot om dit tog te doen, want eerstens wil ek hulle gelukkig sien en tweedens wil mens net die gekerm laat einde kry, MAAR, dis nie hoe die lewe werk nie.

Net iets om oor na te dink…

xxx

3 Responses to Teach your children well…

  1. seegogga says:

    baie waar woord.

  2. Sandra says:

    Dis vir my sleg dat dit juis ons wat so lief is vir hulle, partykeer tussen hulle en “grootword” en “lifeskills” staan ~ en dit terwyl ons dink ons help eintlik.

  3. turksvy says:

    LOL! Ek kan net mooi niks daarop se nie… 😆

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: