‘n Engel

Ons almal ken haar, ons almal deel in haar lewe, haar vreugde en haar pyn. Ons lees haar raak en wonder. Ek het haar jare terug leer ken maar nog nooit ‘face tot face’ ontmoet nie. Maar sy het sonder om te skroom gedoen wat bitter min sal doen. Met raad en daad het sy my bygestaan. Sonder ‘n rekening, sonder ‘n ‘jy skuld my’ het sy ons gered. As dit nie vir haar was nie, het ons vandag sonder ons huis gesit. Sy het die swendelaars ontmasker en vandag kan ek nie genoeg dankie sê nie! NetJane, vir my is jy nie nie ‘NET’ nie! Vir my beteken dit wat jy vir ons gedoen het onbeskryflik baie.
BAIE, BAIE DANKIE

6 Responses to ‘n Engel

  1. turksvy says:

    Woohoo vir Jane!! 😉

  2. Pikkelik says:

    Turksvy, ek blog hopeloos te min! 😀 Dit was omtrent ‘n operasie om uit te vind wie jy is… Hehehehe! Ek love you nuwe gedaante!

  3. Son says:

    Blogger Oscar vir onse Jane!!!🙂

  4. seegogga says:

    Ek nie so seker waaroor die gaan nie, klink soos ‘n storie wat vertel moet word, maar ek het al bietjie van haar goeie hoedanighede agtergekom en ek se ook Viva!

  5. NetJane says:

    Ag ou Piks. Bloos en huil ek nou sommer gelyk! Baie baie dankie! Regtig. Dit beteken vir my baie.🙂

    Ek is so bly dat ek jou kon (kan) help, it’s all in a day’s work. Hugs vir jou!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: