Skottie is weg… Update

Ek het my Skottie-kind gekry!  Die arme seuntjie lyk maar gehawend en dood honger en ek het al alles probeer en kry nie al die knapsekêrels af nie, maar hy is veilig!  Tuis en gelukkig! 

Dankie Here vir U ongelooflike seëninge!

Ek kan nie nou skryf nie, ek kan nie nou dink nie, ek kannie nou eers behoorlik kommunikeer nie. Ons Skottie is weg en my seun is verpletter. Ek ry al vir 2 dae op en af in Amsterdam se strate, en daar is nie veel nie, en fynkam elke hoekie en draaitjie, wat natuurlik bemoeilik word deur die 10 voet hoë gras. Ek weier om die ergste te dink. Bid vir my.

10 Responses to Skottie is weg… Update

  1. Twilight says:

    Ai! Ek bid hy daag sommer uit die bloute weer op…

  2. Xena Phoenix says:

    Ag, siestog!! Ek hoop Skottie raak gou moeg gespeel en kom huis toe

  3. klippie says:

    Ek dink aan julle!

  4. klippie says:

    Wonderlike nuus!

  5. seegogga says:

    HE? Is hy terug? Dan is dit wonderlik. Nou net die mail gelees. Hoop julle het hom gekry! Laatr weet asb.

  6. seegogga says:

    O ek sien no hierbo! Baie bly. Ons het ‘n genadige Vader.

  7. toortsie says:

    ek is SO bly hy’s terug!

  8. Olga says:

    so bly vir julle.

  9. Xena Phoenix says:

    En nou is Skottie se eienaars weg.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: