Elke ma se droom!

Dis nou iets wat mens nie elke dag, nee wag, week – nee jitte MAAND sien nie! 😆

Twee kinders wat in vrede saamleef, al is dit net voor slaaptyd en al het hulle mekaar al telke male deur die dag te lyf gegaan, ten spyte van al die reëls….

2 Responses to Elke ma se droom!

  1. attie says:

    Ek dink die ma het gaan slaap toe sy die rustigheif waarneem.🙂

  2. Olga says:

    perfekte engeltjies.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: