Presente, koek en rooikoeldrank vir ‘n Heksie!

Baie geluk met jou vervelling Laviga!

Hier is jou…

jou…

en jou…

Geniet jouself gate uit!

xxx

6 Responses to Presente, koek en rooikoeldrank vir ‘n Heksie!

  1. Laviga Heks says:

    OE! OE! OE!

    Is al daardie pirsente myne??

    Mwah! Mwah! Mwah!

    Tannie Pokkel is die heelbeste tannie in die hele aarde!!

    • Pikkelik says:

      En jy is die oulikste heksie op die hele aarde. Sê jy nou vir Merriegriet, dis tyd om te kom kuier! Ek het net gister gaan kruideniers koop so altwee sussies sal genoeg hê om te eet! 😆

  2. toortsie says:

    Sjoe, Pillelik! Dis ‘n BRILJANTE idee!
    Geluk Viga!!

  3. Olga says:

    Amper het ek diè paty gemis!!!!!! Veels geluk liewe Laviga omdat jy verjaar.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: