To blog or not to blog…

Ek worstel al lank met die idee om weer ‘n blog oop te maak, maar hoekom in die lewe moet ek ‘n nuwe een oopmaak as ek reeds een het. Die groot vraag is, of ek weer krag het om die gewetenloses af te weer.

Ek was vir so lank stil ek weet nie of ek weer kan nie… Kom ons sien maar hoe gaan dit. Een ding is verseker, dit gaan seker nooit weer dieselfde wees nie.

Hold thumbs…

3 Responses to To blog or not to blog…

  1. Xena Phoenix says:

    PIKKIE!!!!!!!

    Ek het nou ‘n vet knop op my kop omdat ek van my stoel afgeval het.

  2. Xena Phoenix says:

    Ek het skoon vergeet om te eerste!

    EEEEERRRRRSSSSTTTTEEEEEE!!!!

  3. flippiefanus says:

    Haaaai Pikkie, ek is bly om te sien jy weer op die lug. Hoop die gewetenloses bly weg.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: