Vir Cathrine…

Noenoe, jy is Mamma se tomboy, my ‘Willetjie sonder brieke’.  Alles wat ‘Don’ doen moet jy beter doen, alles wat hy vertel moet jy ‘n eiertjie op lê, alles wat hy probeer moet jy ook probeer…  en al kry mamma nie meer jou blas handjies en voetjies skoon nie en al dryg mamma om jou te Sterri Nappy, is jy my Engelkind.

As daai gesiggie silwerskoon is en ons het klaar ons aandelikse geveg met jou krullebol gehad en mamma het klaar die traantjies afgedroog.  En jy kom maak jou tuis in Mamma se arm om te kan slapies, dan weet Mamma – God is goed….

ribbokstraat071009-167

9 Responses to Vir Cathrine…

  1. Zee says:

    Ai Pikkie, watter mooi woorde skryf jy hier vir jou krullebolletjie…. My aanstaande skoondogter is darem maar pragtig jong.

    Ek sit nou en dink, sy met haar “Ebony” en Zeethan met sy “Ivory” krullebolle gaan darem maar te cute bymekaar lyk🙂

  2. Xena Phoenix says:

    Dit is n dierbare foto. Ek sal haar met n teelepel kan opeet!

  3. Alta says:

    Sy is pragtig.

  4. Thasia says:

    Mooi woorde wat net ‘n ma kan spreek!!

    Liefdetjies
    xxxx

  5. Sammi says:

    Engelkind inderdaad.
    Geseënd Piksie – julle hele gesin. Grootste rykdom – jou gesin.

  6. Ogies says:

    Pikkie, sy is pragtig en jou woorde is net so mooi. Hoe geseënd is die mamma wat na haar kinders kyk en besef “God is goed” nie!! Ai, ek snik sommer. Wat sal ek self ook nie sonder my kiddies wees nie!!

  7. Sy is pragtig!

    Mooi song ook Pikkie!

  8. Wipneus! says:

    Sy is ‘n engelkind😉

  9. […] giwys en ek hettie votoes van tannie se kinnirs daar gisien. Ek dink tannie Pikkie se dogtirkie Catherine is baia mooi. My ma het my giwys hoe om haar naam te spel. Dis ‘n lang naam en het baia lank […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: