Vir John…

Ouboet, Mamma kry nie die liedjie met mooi prentjies nie, maar die liedjie bly mos baaaaie mooi!!!

ribbokstraat071009-225

Ek is soooooo baie lief vir jou my Kokkos….

20 Responses to Vir John…

  1. Wipneus! says:

    Piksie jy sal nie glo nie, ek het die liedjie al so baie gehoor maar het eers hierdie week van die liedjie begin hou. Uhmm nou speel dit so baie ek ken die woorde al uit my kop😯 (Ek sal dit nou John se liedjie noem, gee hom drukkie en ek stuur vir hom hartjies)
    Ek is besig met jou huiswerk!!😉
    Geniet die naweek Siamesie x x

  2. Zee says:

    😆 Wippie, toe ek met jou in die week op die foon gepraat het, het Kaptein ook gespeel.

    Ai John, jy het darem maar mooi bote daar jong🙂

  3. Vlam says:

    Ag, jinne, man! Is daar sowaar nie ‘n video met die ‘regte prentjies’ op YouTube nie? 🙄

  4. Ogies says:

    Mag die wind altyd van agter vir hom waai en die seile bult in die wind!!

  5. Sammi says:

    Ek hou verskriklik baie van Kurt Darren (herontdek mos my Afrikaner roots) deesdae en DAARDIE ene – my gunsteling!! Ai Piksie jy LEEF darem maar jou liefde vir jou gesin. Dankie!

    • Pikkie says:

      Sammi, ek hou van Kurt se musiek as ek hom nie kan sien nie… Sy voete is eenvoudig te besig vir my…. Ek wil hom hoor maar nie sien nie! 😈

  6. Rustig says:

    Ek sê weer! So gesiggie vra net roomys met baie sjokolade sous, veral in daardie warm Upington!

  7. Ek stem saam met Rustig oor die roomys!
    Baie mooi foto van John!

  8. demoerin says:

    Each to their own nê! As hy daarvan hou. Cool! Het jy al die roomys vir hom gaan koop?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: