Lag ‘n slag!

botox_or_buttocksclean_underwear

hidingplace

momat9monthsorso

playhard

sarahAs julle dit geniet het, kan julle gerus hier na nog gaan kyk!!!

6 Responses to Lag ‘n slag!

  1. Dellie says:

    😆 Baie oulik!

  2. Ogies says:

    Ag dit is pragtig Pikkie! Dankie vir die glimlag wat jy in my dag gesit het. Ek glo dat God ‘n lieflike sin vir humor het. XXX

  3. Oulik! Ek hou veral van die een vir die kind in die moeilikheid😉

  4. Daai ene van die skoon onderklere: my ma het altyd gese, jou klere moet altyd 100% wees en heel ook netnou kom jy iets oor (nie dood nie darem) en wat gaan die mense by die hospitaal dink🙂🙂 asof hulle na jou klere kyk!

  5. Ek hou ook van die bus ene… Maar ek dink maak nie saak hoe skoon jou onderklere was nie. As ‘n bus jou tref en jy skrik so groot dan maak jy dit van vooraf vuil van skok😯

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: