My ander helfte…

Ou Grote!!!  Dis jou verjaarsdag!!   My liefste, liefste man, baie dankie dat jy so ‘n wonderlike man, minnaar, maat, pappa, vriend, klankbord, steunpillaar, voorbeeld en ver bo alles, my ander helfte is.    Ek hoop jy het ‘n wonderlike, wonderlike dag en ek glo met my hele wese dat die jaar wat kom so wonderlik gaan wees, dat jy verbaas agtertoe gaan staan en sê:  ” Die Here het my uit my sokkies uit geseën!”    Ek lief jou stukkend!

20 Responses to My ander helfte…

  1. Nimsi says:

    Baie Geluk Pikkie met al julle herdenkdae.Mag die nuwe lewens/huweliks jaar vir julle net seen, liefde en voorspoed inhou!

  2. boendoe says:

    Pik, ek hoop jy het ook gister lekker verjaar, en BAIE geluk met julle huweliksherdenking. En vir vandag – se geluk aan jou geliefde van my af! 😉

  3. Dis so lekker 3-in-1 gelukwensig hierdie!
    Alles wat mooi is vir julle vorentoe!
    xxx

  4. Sammi says:

    Mooi Mooi Mooi
    Koester dit Piks

  5. Wipneus! says:

    Baie geluk Mynick!! Mag die jaar vir jou net mooi dinge inhou!!!

    Pikkie ek lag nou nog oor my Voorspoedige nuwejaar glips!!!! Ek het vir Ding op sy blog vertel, die arme man het so gelag hy het amper versmoor in sy sigaret!!!

    • Pikkelik says:

      Dankie Siamees, kan ek hom ‘n soentjie EN ‘n drukkie gee?? 😈
      Ek lag ook lekker oor daai Nuwe jaar ene… en die Merry Chrismas was my einde…. 😆 😆 Maar in alle geval, Happy Valintines day vir jou!!

  6. Zee says:

    Mynick, baie geluk met jou verjaarsdag!

  7. BB says:

    Veels Geluk, Mynick!! Baie blessings vir hierdie nuwe geboortejaar!

  8. Nelba says:

    Baie geluk Mynick en Pikkie met gister se verjaarsdag.

    Ek hoop die jaar vorentoe sal jul die bewustheid van die nabyheid van die Heer elke dag net meer ervaar.

  9. Krista says:

    Hiep-hiep-hoera!

  10. Baie baie geluk!!
    sooo romanties!!!

  11. Mefri says:

    Pikkie, baie geluk! Ek hoop jou dag was gevul met mooi onthoudinge, dat jou gesin en vriende se ‘lief-wees vir jou’ jou gelukkig gemaak het. Ek het ʼn paar keer aan jou gedink en gehoop dat iemand vir jou ʼn mandjie vol sterre sou pluk, wat vir altyd in jou ondeunde ogies sal skitter.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: