‘n Tweeling????

Ek sal more vir julle ‘n foto van Ouboet se koek opsit.  Moet eers die foto’s by die huis gaan aflaai en op ‘n CD sny en saambring werktoe.  Ek dink tog julle moet saamstaan en vir my ‘n memorystick vir my verjaarsdag koop (alla Frankie….             :lol:      ) Maar die skimp is eintlik vir my se Mamma en Pappa….

Hier is egter iets wat ons almal kan laat dink….   ‘n Tweeling se ontstaan…

Wikipedia sê die volgende:

Twins are two offspring resulting from the same pregnancy, usually born in close succession. They can be the same or different sex. Twins can either be monozygotic (MZ, colloquially “identical”) or dizygotic (DZ, colloquially “fraternal” or “non-identical”).

Here are five common variations of twinning. The three most common variations are all dizygotic:

  • Male–female twins are the most common result, 50 percent of DZ twins and the most common grouping of twins.
  • Female DZ twins (sometimes called sororal twins)
  • Male DZ twins

The other two variations are monozygotic twins:

  • Female MZ twins
  • Male MZ twins (least common)

Among non-twin births, male singletons are slightly (about five percent) more common than female singletons. There are also the mirror image variations: this is where the twins develop reverse asymmetric features. About 25% of monozygotic twins are mirror image twins. The rates for singletons vary slightly by country. For example, the sex ratio of birth in the US is 1.05 males/female,[9] while it is 1.07 males/female in Italy.[10] However, males are also more susceptible than females to death in utero, and since the death rate in utero is higher for twins, it leads to female twins being more common than male twins.

Another variety of twins, “polar body twins,” is a phenomenon that was hypothesized to occur and may recently have been proven, very rarely, to exist. This would occur when a portion of a mature egg separates from itself. This is known as the first polar body, and it carries all the same genetic information as the egg. If polar body twins are fact, they would occur when two sperm fertilize both the egg and the first polar body. Generally the first polar body disintegrates. Polar body twinning would result in “half-identical” twins.

identical-fraternal-sperm-egg

374px-placentationsvg

Dit alles was vir my baie interessant, en ek is geweldig dankbaar dat ek nie self ‘n tweeling het nie, maar ek het toe op hierdie baie eenvoudige manier afgekom!

2z4j4un9gbrdfxztz4cp

Lekker dag vir julle, praat weer more!!!

1428003ca8xh5sd65541533xk0deu6yh4

Naskrif – Ek is nie swanger nie, ek gaan nie weer swanger word nie en dit is nie my babatjies nie.  Om eerlik te wees, ek weet nie eers wie se babatjies dit is nie, dit was net eenvoudig ‘n oulike foto wat ek met ‘n e-mail gekry het……

17 Responses to ‘n Tweeling????

  1. Ogies says:

    Veels geluk liewe seuntjie!!! Baie geluk! Hier is ‘n soentjie en drukkie vir jou!!

  2. Adrie says:

    Dit is ‘n baie cute foto.

    • Pikkelik says:

      Adrie, hier doen ek spesiaal moeite om meer uit te vind oor tweelingswangerskappe en jy sê die foto is cute…. 😆

      • Adrie says:

        🙄

        Ondankbaar vir kommentaar? Ek het ten minste nie eerste geskree nie?

        Ek soek asb ‘n identiese tweeling dogtertjies met bloedrooi hare. Sonder om strip monopoly te speel.

        • Pikkelik says:

          Adriana, hoeveel keer moet ek nog sê : MY FABRIEK IS GESLUIT!!!! Useless, kapoet, stukkend, opgesny…. Probeer iewers anders!!! Of beter nog, maak jou eie, dis maklik… Copy en paste… Copy en paste….

          • Adrie says:

            Maak jou fabriek dan weer oop. Jy het al bewys jy maak mooi kinders en ek soek ook mooi kinders. GRRRRR!!!!!!!!👿 😡

  3. Carina says:

    Die copy en paste is baie skerp!

  4. parkes1 says:

    Te Pragtig! En baie Geluk.
    My seun se meisie was swanger en toe verloor sy die baba, op daai stadium het sy by haar ma in Groblersdal gebly, want kon net werk daar kry. Sy besluit toe om terug te kom Pta toe,sy en my seun bly by ons. So 2 maande later gaan sy toe dokter toe hier in Pta en die dokter lig haar toe in maar sy is nogsteeds swanger, blykbaar was dit n tweeling en een baba het sy verloor en een het oorgebly, die baba word nou die 27ste Mei gebore, dis n dogtertjie, so moontlik was dit dalk n ou seuntjie wat sy verloor het, die sonar fotos lyk of die dogtertjie baie haartjies het ek het al babakleure gekoop vir Afrika. Kan nie wag nie. Ek moet nog n Ooievaarstee reel.

    • Pikkelik says:

      WOW Parkes!!! Dis iets om na uit te sien. Tweelinge is vir my baie interessant. Ek was ook een van ‘n tweeling. My Ma het my boetie op 21 weke verloor en jy gaan dink ek is gek, maar ek het altyd hierdie gevoel dat daar ‘n deel van my missing is. Selfs as klein dogtertjie het ek blykbaar vir ure met my ‘boetie’ gesels en gespeel. Asof hy steeds daar was. As baba het ek ook met my linkerhand in ‘n vuisie uitgestrek gelê asof ek die heeltyd iemand se hand probeer vashou…

  5. parkes1 says:

    Ek het die ander dag vir iemand by die werk partytjie pakkies opgemaak ook spiderman, het net gewone wit koekboksies gebruik en spiderman prente gegoogle geprint en bo-op geplak, as ek die koek moes maak sou ek die koek blou ice en net n prentjie bo-op sit, jy koop ook deesdae die spider-man ice prints (of wat jy dit ookal noem)

  6. hierts-hierts, maar die twee outjies lyk oulik..
    Geboorte freak my uit!!
    Dink net al daai goed gebeur so binne jou lyf. dis Crazy!!!
    dink ek sal eerder aanneem..

  7. nee my aarde pikkie so kan mens nie sukkel nie,,,,epos dadelik vir my ‘n posadres dan stuur ek vir jou ‘n memory stick flash disk dingtjie vir jou verjaardag wat gister as was😉

  8. boendoe says:

    Dankie tog, Rosa. 😆

  9. Nimsi says:

    is een van n tweeling my sus en ek is nou nog baie telepaties op mekaar ingestel voel aan as iets skort met die ander een so ek kan goed glo dat jy altyd n gemis sal ervaar!
    baie interesante inskrywing!

  10. Pikkie, ek wag vir jou posadres asseblief. stuur dit in ‘n epos sodat ek vir jou daai stokkie vir die rekenaar kan stuur…..toe-toe…:)🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: