Boere rekenaar woordeboek (of so iets…)

Weens omstandighede buite my beheer en die dringende behoefte om iewers tyd te kry om bietjie JULLE posts te lees en weens die tekort aan tyd en as gevolg van die feit dat ek nog aan my Dellie storie moet werk en omdat my skryfmaat al sy naels afkou gaan ek julle met hierdie stukkie wysheid vir die dag los!!!                       😆

518249mwvlojx1qo

Monitor
Keeping an eye on the braai

Download
Get the firewood off the bakkie
Hard drive
Trip back home without any cold beer
Keyboard
Where you hang the bakkie and bike keys
Window
What you shut when it’s cold
Screen
What you shut in the mosquito season
Byte
What mosquitoes do
Bit
What mosquitoes did
Mega Byte
What mosquitoes at the lake do
Chip
A bar snack
Micro Chip
What’s left in the bag after you have eaten the chips
591147h2e5l9m85u Modem
What you did to the lawns
Dot Matrix
Oom Jan Matrix’s wife
Laptop
Where the cat sleeps
Software
Plastic knives and forks you get at KFC
Hardware
Real stainless steel knives and forks from Checkers
Mouse
What eats the grain in the shed
Mouse Pad
Where the mouse takes the grain it does not eat
Mainframe
What holds the shed up
Web
What spiders make
Web Site
The shed (or under the verandah)
Cursor
The old bloke what swears a lot
Search Engine
What you do when the bakkie won’t go
Yahoo
What you say when the bakkie does go
Upgrade
A steep hill
Server
The person at the pub what brings out the lunch
Mail Server
The bloke at the pub what brings out the lunch
User
The neighbour what keeps borrowing things
Network
When you have to repair your fishing net
Internet
Complicated fish net repair method
Netscape
When fish maneuvers out of reach of net
Online
When you get the laundry hung out
Off Line
When the pegs don’t hold the washing up

1628410hslby8u436

11 Responses to Boere rekenaar woordeboek (of so iets…)

  1. Mavis says:

    hello miesie

    mavis hoop djy het lekker weekend gehad

    miesie hierie computer deng hy maak mavis se kop heelemal deurmekaar maar my madam se kind fransie hy help vir mavis so banja

    mooi loop my piekanienie miesie

  2. Xanika says:

    Wonder wat sal my baas met my doen as ek begin om die rekenaar te slaan…

  3. Wipneus! says:

    Hi ((((Piksie))))!!

    Ek sal hierdie woordeboek aandagtig gaan bestudeer. Dankie😆

  4. Wipneus! says:

    Klim uit daar tussen die veekos rakke!! Wa is jy???

  5. boendoe says:

    Hello Pik! Ek wil niks weet van al daai probleme nie!! Ek kan, wil en mag weer…en ek GAAN! 😆

  6. Willeklong says:

    Sal die naweek as ek in Merverville is die “terme” so om die braai skiet dan kyk ons hoe en of die ander my verstaan…oulik.

  7. Zee says:

    Ek sweer my computer het my laas week gehad, hy het die hele tyd vir my weggekruip.

    Nou waar is jy?

    Geseënde Paasfees vir jou en jou geliefdes Pikkelik!

  8. Zee says:

    Gehad = gehaat…..

  9. Pikkelik says:

    Welkom Willeklong, dankie vir die inloer!
    Mykopop! Lanklaas van jou gehoor! Vertrou dit gaan nog goed!
    Dankie vir almal se kommentaar!

  10. Huisvrou says:

    Hillarious!!!!
    Dankie Pikkie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: