Probleme….

Ons sukkel ons gedaan met die werk se internet!!! Ek probeer my uiterste bes maar as ek weer stil raak…. (ek hardloop sommer weg)…. weet maar net Telkom is die pits…..

Update….

Dis nou 12h55 en die Internet is gefieks, maar nou is dit heeeeltemal te laat om ‘n post te doen!  Ai, jai, jai….    Wel ek het ‘n onophoudelike stroom klante en dis amper tjailatyd!   So vir nou, be good, be gentle en be happy!!!!     Mwah, mwah!!!

504070hdvrpyfot6Adrie, ek sal more my huiswerk inhandig….

6 Responses to Probleme….

  1. Adrie says:

    Eerste

    As ek nie eerste nie, weet die mense nie dat die blog oop is nie.

  2. Adrie says:

    Probleme😡 👿

    Los nou vir Pikkie uit, sy het huiswerk om te doen.

  3. Sonkind says:

    Ek kan nie wag vir daai biegtery nie😆

  4. Wipneus! says:

    Sien jou môre

  5. Ogies says:

    Hou van die nuwe “look” van jou blog! Het een van julle ander dit dalk al raakgesien huh??? Sien jou more Pikkie!

  6. Ek dink jy moet ‘n internet-kafee daar begin!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: