Nie ‘n oomblik te vroeg nie!

Hierdie naweek kon werklik nie nader gewees het nie! En nou gaan dit nie eers ‘n behoorlike naweek wees nie, want Ouboet het ontpop in ‘n ongelooflike sosiale wese en het hierdie naweek drie partytjies om by te woon!   Vanmiddag een, een more oggend en een more middag.  Ek glo nie hy besef wat dit sy mamma kos nie, maar dit daar gelaat!

‘n Heerlike naweek vir julle almal en ons praat weer Dinsdag…  (ek het mos elke naweek ‘n langnaweek!!! )                     😈

In Your Eyes

Some people fall in love

In rooms that are so dark.

They can’t see where they are going

And they lose their hearts.

But when I saw your face,

It was a light so strong!

I could feel a long night coming on…!
In your eyes…!

In your eyes…!
And I saw driving down to the river;

Laughing in the rain;

Dancing out in the moonlight;

Papers in bed!

And I saw your delights as a lover

Until the break of day!

And oh… every time I look

It’s you and me together… in your eyes.
Some people say that time changes everything.

With love there’s no way of knowing

What the world may bring.

But I don’t mind at all, because it’s you and me!

And all I’ve ever wanted, I can see…
In your eyes…!

In your eyes…!
And we are driving down to the river;

Laughing in the rain;

Dancing out in the moonlight;

Papers in bed.

And I feel your delights as a lover

Until the break of day!

Oh and every time I look

It’s you and me together in your eyes!
In your eyes…!

In your eyes…!
And I feel your delights as a lover

Until the break of day!

And oh every time I look

It’s you and me forever… in your eyes!
In your eyes…!

In your eyes…!
Driving down to the river…

Your delights as a lover…

Dancing out in the moonlight…

PS:    Mefri???   Is jy nog iewers daar buite???  Ek mis jou jong!!  Gooi maar net ‘n ou spoegie hierdie kant toe ook dat ek darem weet jy is nog orraait???

8 Responses to Nie ‘n oomblik te vroeg nie!

  1. Wipneus! says:

    Niks so lekker as ‘n party nie, you go Ouboet. ‘n Man moet sy kaarte reg speel van kleins af!!!! :mrgreen:

    Lekker naweek siamees!!! Gaan vir goud!! Gesels “hier” Dinsdag whahahaha want ek het ‘n ope lyn na jou toe😆

  2. Mefri says:

    Liewe dierbare Pikkie, ek is nie weg nie skattebol, ek loer gereeld hier by jou in en dan glimlag ek net stilletjies. Daar is nie fout nie, ek raak soms net so bietjie minder spraaksaam vir geen rede nie.

  3. flippiefanus says:

    Lekker! Hoop julle geniet julle lang naweek.

  4. Louisa says:

    Hoop jy het ‘n fantastiese naweek Pikkie, en dat jy darem nie te veel rond hardloop nie.

  5. Ekke hou baie van CdB, maar veral van sy vroeere werke.

  6. neykie says:

    Ek hoop jou naweek was/is nog lekker? lekker week vir jou

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: