Kan ‘n mens so liefhê?

Ek is ook getag om te pledge vir die Earth hour!… Ek het nou al genoeg ure gesukkel om die banner op te kry, as jy meer wil weet lees hier of gaan kyk by Dellie.  Dit kom daarop neer dat almal op 28 Maart 2009 tussen 20:30 en 21:30 alles wat met krag werk sal afskakel!  Kan julle julself die heerlike stille donkerte voorstel!!!

Ek en Ouboet het hierdie speletjie begin van:  “Weet jy hoe lief is ek vir jou?”  –  “So lief soos al die sterretjies in die hemel!!!”   Hy moet egter altyd iets ander byvoeg of uitdink, dan sal hy byvoorbeeld sê:  “Weet mamma hoe lief is ek vir mamma?”  –  “So lief soos al die klippe en die bome en die slange en die dinosaurs (ek hou maar my pose op daai een), en al die geitjies en al die likkewane!”   Dan moet ek verstom uitroep!  “Sjoe dis vreeslik baie, dankie my hartlam!”

So kan die speletjie vir baie lank aanhou.  Soms kom daar baie vreemde dinge uit en soms wil ek my stukkend lag, maar, altyd, altyd los dit my met ‘n kokende warm gevoel in my binneste.   Daardie klein mannetjie, het vir my lief!  Onvoorwaardelik, in my goeie dae en my slegte dae…  As ek sag is en as ek kwaai is, ja selfs as ek die dag voel of ek nie meer wil nie.  Hy het my lief!!!

My meisiekind is weer ‘n ander een, ‘n rabedoe, ‘n maltrap, ‘n buzybody!!!  Maar as ek haar in die bed sit het ons ‘n ritueel, sy druk haar wysvingertjie teen myne en ek sê: “Mamma lieeeeefffff joooouuuu!” en sy is tevrede, draai op haar sytjie en slaap.   Wat kan ‘n mamma meer van die lewe verlang???

Wel ek het hulle ook so lief…

My children are very smart,
Both of them have a great big heart.
They both are growing up each and every day,
In their own unique and special way.
Both of my children are filled with joy,
I love them dearly both my girl and boy.
When I am sad and have a bad day,
Both of my children know how to make my hurt go away.
I love my children more than words could ever say,
I am very greatful that they are alive each and every day.
They mean more to me than anyone will ever know,
When the children are not around me the days seem to go by so slow.
Everyday brings a brand new start,
After all my children are my heart.
I thank God each and every day,
That he sent two beautiful angels my way.

**  Bertha C. Blankenship

Mynick is die lig in my lewe.  My spesiale geskenkie van ‘n baie Genadige Vader…   Ek kan nie dink dat ek vir soveel jare in my lewe sonder hom gelewe het nie!  Vandag is hy deel van elke asemteug, elke hartklop!  Deur maklike tye en deur moeilike tyd, altyd bymekaar, sy aan sy beur ons voort deur die storms…

Every morning I wake up and see,
The most handsome man lying next to me.
He’s the one I cherish and love,
A blessing sent from Heaven above.
I will love him as a faithful wife should,
And do everything for him I could.
I would let him know everyday,
That I love him more than words can say.
For the two children we have together,
And the love for God in each other.
It will keep our love for each other strong,
And the Lord will guide us away from all wrong.

**Jessica L. Newsome

9mrt09-0019mrt09-003

Sometimes When We Touch

You ask me if I love you
And I choke on my reply
I’d rather hurt you honestly
Than mislead you with a lie
And who am I to judge you
On what you say or do?
I’m only just beginning to see the real you

And sometimes when we touch
The honesty’s too much
And I have to close my eyes and hide
I wanna hold you til I die
Til we both break down and cry
I wanna hold you till the fear in me subsides

Romance and all its strategy
Leaves me battling with my pride
But through the insecurity
Some tenderness survives
I’m just another writer
Still trapped within my truth
A hesitant prize fighter
Still trapped within my youth

And sometimes when we touch
The honesty’s too much
And I have to close my eyes and hide
I wanna hold you til I die
Til we both break down and cry
I wanna hold you till the fear in me subsides

At times I’d like to break you
And drive you to your knees
At times I’d like to break through
And hold you endlessly

At times I understand you
And I know how hard you’ve tried
I’ve watched while love commands you
And I’ve watched love pass you by

At times I think we’re drifters
Still searching for a friend
A brother or a sister
But then the passion flares again

And sometimes when we touch
The honesty’s too much
And I have to close my eyes and hide
I wanna hold you til I die
Til we both break down and cry
I wanna hold you till the fear in me subsides

10 Responses to Kan ‘n mens so liefhê?

  1. Kokkewiet says:

    Pikkie, ek en my seun speel dieselfde speletjie. Hy sê ook gewoonlik ‘n klomp goed, maar sy gunsteling is: Ek is so lief vir mamma soos al die sand van die see en ook al die visse en skulpies.

    Hy maak my hart ook warm met die sêgoed van hom!!!

  2. Sonkind says:

    Pikkie – jy het my nou laat verlang na my eie kindertyd. My ma en ons het altyd vir mekaar gesê: “Ek is ontelbare sakke vol lief vir jou.”

    My kinders se rympie was weer: “So lief soos al die sout in die see en al die winde in die Kaap!”🙂

  3. Wipneus! says:

    Baie spesiale inskrywing🙂

  4. Dellie says:

    Ag, hoe ver vat jy my nou terug! Ek en seun het ook hierdie game gespeel…

    Dis darem die wonderlikste gevoel om te weet iemand het jou onvoorwaardelik lief!😉

  5. boendoe says:

    Sweet!

    Pieter wys altyd met sy hande HOE baie hy my liefhet. As hy my wil terg, wys met sy vingers: so klein biekie! 😉

    En ek se: I love you lot like jelly tots. Hy love dit!

  6. Krista says:

    Ek sê altyd vir Lyfie: I ♥ u 2 infinity + 2!😀

  7. Krista says:

    😳 ons trek nou al by infinity + 3😳 hoe kon ek vergeet?😉

  8. Ogies says:

    Pikkie, sit ek nou snot en trane en tjank!! Kan daar ‘n groter liefde wees as wat ons vir ons kinders het, of hulle vir ons? En die foto waar Ouboet saam pappa slapies!!!! Absoluut prysloos! Julle is ‘n pragtige gesin, en ek kan sommer die liefde voel elke keer as jy oor jou 3 liefies skryf!

  9. BB says:

    Jip – ek het ook so lief – of moet ek eerder sê ek word ook so liefgehê! Dit laat skoon ‘n knop ini keel as mens eers bewus raak van daardie liefde – my hart loop gereeld oor tot in my oë as ek net dink aan hoe gebless ek is, met daardie onvoorwaardelike liefde.

  10. Bottertjie says:

    Dis ‘n nice speletjie! Ek gaan dit ook try (as ek mag, natuurlik?) Ag, dis sooooo lekkerrr om hul vas te druk en hul druk jou terug vas met stywe armpies om die nek. Daai warm gevoel is so lekker, jou hart klop sommer tjoklits, so lekker is dit. Baie mooi possie, Piks!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: