XYZ – Jy is ‘n doring!!!!

XYZ het vir my ‘n link gegee om te kyk of die nuwe lyn DSL kan vat, en sowaar, as Telkom se werfie reg is, is dit ‘home James’ vir Pikkie!!!

Kyk hier!

dslHulle opmerking – The exchange supports ADSL…  (Natuurlik het ek die nommer uitgeblank, sjoe, wat het julle gedink?!!!!!)  hiehiehie…

So vir nou gaan ek maar weer op die foontjie spring en kyk wat ek uit die moeg geploegte werkers, wat almal in die Krismis spirit is en nie kan kleinkry hoekom HULLE nou eintlik moet werk nie, by Telkom uitkry.

Hier is vir julle iets om oor na te dink terwyl ek sulk… ek het gisteraand gehoor Mynick werk vanaand en more aand tot 11 uur.  Verdomp dis mos Oukersaand…   Aijaijai…

13 Responses to XYZ – Jy is ‘n doring!!!!

  1. Wipneus! says:

    Baie dankie dis al wat ek wou hoor oor die ADSL en ek is baie bly! 😛

    Mooi video!

    Dis sleg dat Mynick moet werk. 👿

  2. Zee says:

    Jinne, ek is baie bly vir jou part Pikkie, hoop nou net hulle kan dit vinnig doen!

  3. BB says:

    Cool!!
    Teen 11h issie kinners mos darem seker al ini bed, of hoe?? Kry vir jou ‘n XMas Elf pakkie bymekaar – of wrap jouself in ribbons en tinsel en wag hom agter die deur in met ‘n glas melk en ‘n bordjie koekies… en verder…. well, jy moet maar die res self uitdink skat:mrgreen: xx

  4. BB says:

    (terloops – tinsel kan effe krap…😆 ) – kry een van daai Kersvader mussies wat hulle op straat verkoop en hang dit buite teen die deur op waar hy moet instap met instruksies om dit op te sit en badkamer toe te kom… tap vir julle ‘n lekker badvol skuimwater – wag hom daar in – tinsel/ribbons en al en maak vir hom ‘n baard met die skuim. Skryf julle wishlist op mekaar se rue…

  5. Pikkelik says:

    OOOO BB! Ek is mal daaroor…. Jy is my hero!!! Jy het my nounet so uit die gat uitgelig!!! Ek hol weer hier rond op my wolkie!!! 😛

  6. carina says:

    Ja dis nogal ‘n slegte een daai! Elk geval, geniet jou aand, bly jy kan darem jou internet uitgesort kry (dis nou as Telkom gaan reageer🙂 )
    Geseende Kersfees
    xxx

  7. Bb, eich lees die kinders nie hier nie.

    Wipneus, dit is great. Ons wou net bekommerd raak

  8. BB says:

    😯 !! Kinners??!! Sjoe!! Sorry man!! (Ek probeer altyd darem op ‘n way age-restriction toepas) – dink jy dis bietjies te rof??😳

  9. Pikkelik says:

    BB – My kids kan nog nie lees nie!!! 😆 En ek dink in alle geval dis heel strategies gestel!!! 😛 Ek dink darem nie dit is te rof nie, moontlik ietwat prettig maar hoe sal ek ook nou weet as jy nie bietjie in detail ingaan nie!!! 😈

  10. BB says:

    …en die kinners wat hier lees gaan vir hulle ma’s en pa’s vertel hierdie is báie skoon mense – hulle bad tot diep ini nag🙄

  11. Pikkelik says:

    Silwerskoon BB!! Ons hou mos die BLINK kant bo!!! 😆

  12. boendoe says:

    Yeah, right, BB! :mrgreen:

    MY geliefde is op standby hierdie Kerstyd… 🙄 En ek het te veel groot kinners innie huis vir pret met Krismisvader…

    BTW, ek wonder wat het van Anne geword? Dis mos die tyd waar sy floreer – sy en Kersvader en die getroue tafel…😆

  13. Louisa says:

    Fantasties! Is jy nou al weer connected?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: