Mefri, Vyf en twintig vrae en twaalf dae…

 

Wipneus se 25 vrae, is sy nou nie dierbaar nie….   Ai met sulke vriendinne…

1. Geskenkpapier of geskenksakkies?
Deur die jaar verkies ek sakkies, maar as dit by Kersfees kom hou ek van papier met al die ‘glitter and glamour’!

2. Regte boom of Kettingwinkelboom?
Kettingwinkelboom, ek trek deesdae so rond ‘n regte boom sal net takkies hê van al die geswerwery…

3. Wanneer sit jy die boom op?
Laaste naweek van November…

4. Wanneer bêre jy die boom?
6 Januarie!

5. Hou jy van eggnog?
Eeeuuuuwwww!!!  

6. Gunsteling geskenk toe jy klein was??
First Love Pop

7. Moeilikste mens om voor te koop?
Myse Ma!   Sy het alles….

8. Maklikste mens om voor te koop?
Mynick!  

9. Het jy ‘n  nativity scene?
Aja-a!!!

10. Pos of e-pos kaartjies?
Hierdie jaar – SMS

11. Slegste Kersgeskenk ooit ontvang?
‘n Handspieëltjie toe ek 11 was!  Ek wou ‘n fiets gehad het.

12. Gunsteling Kersfees fliek?
Home alone, Christmas vacation

13. Wanneer begin jy Kersgeskenke koop?
Februarie

14. Het jy al ooit ‘n Kersgeskenk ge’recycle’ vir iemand anders gegee?
Uit pure desperaatheid…

15. Gunsteling gereg vir Kersfees?
Koue Tong en aartappelslaai…

16. Liggies op die boom?
Natuurlik, Rooi Kersieliggies! 

17. Gunsteling Kerslied?
SomerKersfees – Piet Smit

18. Kersfees – Tuis of iewers?
Tuis

19. Ken jy Kersvader se takbokke se name?

Dasher, Dancer, Prancer, Vixen, Comet, Cupid, Donner/Donder, Blitzen, and Rudolph  :lol:  Dankie Wippie!!


20. ‘n Engel of ‘n ster op die Kersboomtoppie?
Ster

21. Maak jy Kersgeskenke Oukersaand of Kersoggend oop?
Oukersaand.

22. Wat irriteer jou die meeste van hierdie tyd van die jaar?
‘hik’   ‘hik’   hmmm   ‘hik’           :lol:            Ernstig nou, al die misdaad en mishandeling…  Dis dan ‘n tyd van vrede…

23. Gunsteling versiering tema of kleur?
Silwer en blou, maar hierdie jaar het ek geval vir goud en rooi.   Ek het sommer cheapies gaan koop want ek kry nie my boks met ornamente nie…          😈

24. Gunsteling Kersete???
Kos

25. Wat wil jy hierdie jare vir Kersfees hê?

25 liter wit verf!!!!!!!!!     Groooooot asseblief Kersvader, Lelik se sitkamer is groen geverf en ek gaan heeldag naar voel as ek daar sit, so asseblief, maak ‘n plan…..  )

Gesonde kinders, Kersvader, shame die arme goedjies kry swaar, hulle word net nie gesond nie….

‘n Vaste stukkie aarde onder my voete….  Kersvadertjie ek is flippen moeg gepak en trek…   Laat dit asseblief die laaste wees.

O ja, daar is nog een dingetjie, ons was baie soet en ons is baie lief vir mekaar in die Pikkelik gesin.  Laat dit tog net so bly…..

      650147gq8kso64v5

 

 

 

 

 

 

 

 

704216xikbyyqj58

Mefri – Jy het vir my vanoggend in trane gehad.

Hier is wat sy/hy vir my skryf:   

Pikkie, jy is PRAGTIG!! Ek lief dit om jou oral raak te lees soos nou-nou daar by Flippiefanus. Kan jy onthou? Ek het laaaaank terug vir jou kom dankie sê omdat ek my byna dood gelag het vir jou pittige sêgoed daar by die Gestorwe Sodaat? Ek geniet jou skattige skreeusnaakse natuurlike-self oor ʼn honderd.

Dankie ((((Pikkelik)))) vir die goudgeel sonskyn waarmee jy soms onwetend my somberhart verlig het en die weer die glimlag kom terug plak het waar dit hoort; in my oë en blinkplesierig op my mond.

Jy laat my aan ʼn ondeunde kabouter-vlinder met grootronde smaraggroen ogies dink, wat woeps op my neus kom spring; skewebek – skeel-ogies trek, sommer net omdat dit is wie jy is.

Ek sien ook jou sagte dierbare, innemende meer ernstiger JY ook raak, die ene wat omgee en haar blog-maatjies se menswees in so mate ken dat sy vir hulle nommerpas kunstige kosbare hartsgeskenkies kon skep, soos net ‘n ware vriendin sou kon vermag.

Geseënde Kersfees liewe Pikkie, en mag die belofte van voorspoed vir jou waar word in 2009..

MEFRI!!!!   Dankie, dankie, dankie……

Hier is vir jou ook ietsie, bietjie laat, maar aarde ek kan dit nie laat verbygaan nie.  Wat jy hier geskryf het is so bitter kosbaar….   Honderde dankies….

mefri

 

 Jy kry twee, want ek weet nie of jy ‘n hytjie of ‘n sytjie is nie!!!

mefri1

 

 

 

 

 

 

786366yueu6dlqkx1

12 Dae – Het julle die volgende oor die liedjie geweet.

 The Twelve Days of Christmas

Religious symbolism of The Twelve Days of Christmas (The 12 Days of Christmas)

1 True Love refers to God
2 Turtle Doves refers to the Old and New Testaments
3 French Hens refers to Faith, Hope and Charity, the Theological Virtues
4 Calling Birds refers to the Four Gospels and/or the Four Evangelists
5 Golden Rings refers to the first Five Books of the Old Testament, the “Pentateuch”, which gives the history of man’s fall from grace.
6 Geese A-laying refers to the six days of creation
7 Swans A-swimming refers to the seven gifts of the Holy Spirit, the seven sacraments
8 Maids A-milking refers to the eight beatitudes
9 Ladies Dancing refers to the nine Fruits of the Holy Spirit
10 Lords A-leaping refers to the ten commandments
11 Pipers Piping refers to the eleven faithful apostles
12 Drummers Drumming refers to the twelve points of doctrine in the Apostle’s Cree

 

 

On the first day of Christmas, 
my true love sent to me 
A partridge in a pear tree. 
On the second day of Christmas, 
my true love sent to me 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 
On the third day of Christmas, 
my true love sent to me 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 
On the fourth day of Christmas, 
my true love sent to me 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 
On the fifth day of Christmas, 
my true love sent to me 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 
On the sixth day of Christmas, 
my true love sent to me 
Six geese a-laying, 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 
On the seventh day of Christmas, 
my true love sent to me 
Seven swans a-swimming, 
Six geese a-laying, 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 
On the eighth day of Christmas, 
my true love sent to me 
Eight maids a-milking, 
Seven swans a-swimming, 
Six geese a-laying, 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 

On the ninth day of Christmas, 
my true love sent to me 
Nine ladies dancing, 
Eight maids a-milking, 
Seven swans a-swimming, 
Six geese a-laying, 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 

On the tenth day of Christmas, 
my true love sent to me 
Ten lords a-leaping, 
Nine ladies dancing, 
Eight maids a-milking, 
Seven swans a-swimming, 
Six geese a-laying, 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 

On the eleventh day of Christmas, 
my true love sent to me 
Eleven pipers piping, 
Ten lords a-leaping, 
Nine ladies dancing, 
Eight maids a-milking, 
Seven swans a-swimming, 
Six geese a-laying, 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree. 

On the twelfth day of Christmas, 
my true love sent to me 
Twelve drummers drumming, 
Eleven pipers piping, 
Ten lords a-leaping, 
Nine ladies dancing, 
Eight maids a-milking, 
Seven swans a-swimming, 
Six geese a-laying, 
Five golden rings, 
Four calling birds, 
Three French hens, 
Two turtle doves, 
And a partridge in a pear tree!

 

 

 

 

 

 

 

 

14 Responses to Mefri, Vyf en twintig vrae en twaalf dae…

  1. BB says:

    ♫♪ Skenk ons ‘n helder somer Kersfees….
    in hierdie land o Heer♫♪
    Dankie Pikkie, uit my hart, vir wie jy is! x

  2. Pikkelik says:

    BB – En vir wie JY is. Ek het bitter kosbare lesse hierdie jaar by jou geleer! ((((BB))))

  3. Wipneus! says:

    Baie dankie vir die saamspeel, gelukkig is ek nie katswink geslaan nie😛

    Ek stem saam met Mefri oor al daardie mooi dinge wat sy van jou gesê het! Pikkie “Rock”

    Ek hoop jy kry daai 25liter wit verf!!😆

  4. Paula says:

    Ek stem saam met jou oor die misdaad …. wens ons kan net ‘n dag ‘n bietjie vrede he soos Jesus dit bedoel het!

  5. White Knight says:

    Dagse Pikkelik

    Het my huiswerk gedoen soos jy beveel het.😉

    Dis hoogtyd dat die spul in die parlement besef die misdaad is helemal buitensporig hoog en hoort nie hier nie.😡

    Groete

  6. Kruppelkriekkie says:

    En hier dog ek die heeltyd jy’s nog besig om jouself te vind…. en sal eers in die nuwe jaar weer terug wees.
    Ag nee man, hoekom gee jy sulke moeilike huiswerk die tyd van die jaar. My brein is lankal op vakansie…

  7. Mefri says:

    Pikkie!!! Wat ‘n ongelooflike lieflike verrassing!! Verskriklik baie dankie, SJOE!!

    Pikkie, die dogtertjie in my wil haar armpies om jou nek slaan en jou voos dankie soen en die vrou in my; haar hart gloei dankbaar; warm en fluweelsag vir hierdie eer en voorreg.

    Ek waardeer dit met my hele wese. Nogmaals dankie Pikkie. (My oë kan skielik nie so lekker fokus nie…. dis dalk die vreugdedruppeltjies se skuld wat deur my oë vloei)

  8. Pikkelik says:

    Ek is bly as jy bly is Mefri! Jou boodskap was vir my ook ‘n wonderlike opkikker, amper soos Bioplus!

  9. Mefri says:

    Haai Pikkie, ek het so verdwaal in pure verwondering dat ek die oulike pienkvarkie skoon mis gekyk het. Dis te dierbaar! My gesiggie lyk nou presies soos syne; ek kan my eie oë nie glo nie!

    Mefri is vroulik Pikkie🙂

  10. Pikkelik says:

    Thanks Mefri!!!! Dit is partykeer nogal ‘n uitdaging… So het ek per ongeluk van Ice ‘n rokkie gemaak wat toe eintlik ‘n broekie is….. 😳

  11. ICE says:

    Geen probleem, my Prinsessies is mal oor die Ys-Fairy!😉🙂

  12. Pikkelik says:

    Dankie Ysie…. 😳

  13. flippiefanus says:

    Sjoe, sommer ‘n driedubbele inskrywing. Jy is baie effektief hier so in die feesgety Pikkie.😉 Die betekenins van die 12days is heel interessant. Het dit nie geweet nie.

  14. Pikkelik says:

    Flipsie, ek wou net al hierdie goeters agter die rug kry… Toe moes ek maar doen wat ek die beste doen… Multitasking…. 😆 😆
    Maar ek stem saam, daardie 12 dae het my diep aan die dink gesit. Wat die ergste was. was om ‘n ordentlike video te kry… Elke liewe video was op ‘n ander manier ver’sies’ daarom dan hierdie ou weergawe….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: