Geseënde Kersfees en Voorspoed vir 2009

kerskaartjies1

Aan al my vriende en vriendinne, die wat saamgepraat het en die wat net gelees het.  Dankie vir ‘n wonderlike, wonderlike 9 maande.  Ek kan nie dink dit is net so klein rukkie nie, maar ja, dit was net 9 maande…   Dankie vir elke loertjie, vir die moed inpraat, die saamlag, die saamspeel, die saamhuil en die omgee.   Mag elkeen van julle ‘n ware, Christusfees beleef en mag 2009 so mooi en goed wees dat dit julle asems wegslaan.

Tot volgende jaar dan, alles wat mooi is, ry veilig, pas julself op en wees geseënd!

Lief vir julle

Pikkie

(vir almal wat wonder, dit IS my regte naam)

1828103kv0o5i1e42

30 Responses to Geseënde Kersfees en Voorspoed vir 2009

  1. Wip says:

    Baie dankie Piks. ‘n Baie geseënde Kersfees ook vir jou en jou geliefdes en ‘n nuwejaar propvol geluk en liefde!!

    Luv u 2

  2. Adrie says:

    Pikkie

    Uit die diepte van my hart wens ek jou ‘n span feetjies toe om jou te kom help in en uit pak.

  3. Geseënde Christusfees. Geniet nuwe ervaringe. Lewe in oorvloed en in oorwinning

  4. Flip die ding het nie geping nie….ek doen dit seker verkeerd. maar geluk jou blog rock, prysie by my…

  5. ICE says:

    Right back at you, Piks!

  6. White Knight says:

    Dagse Pikkelik

    Baie geseende Kerstyd en Voorspoedige 2009 en al die dae wat volg vir julle ook.

    Groete

  7. Emil says:

    Geseënde kersfees vir jou ook!

  8. boendoe says:

    Dankie vir jou ook, Pik, en ‘n baie geseende Kerstyd vir julle. x

  9. Pikkelik says:

    FairyBitch – indien jy wonder, ek het jou kommentaar verwyder. (en sal dit ook doen met alle vieslike kommentaar). Hierdie is MY blog, hier word nie verkleiner, gestry, baklei, beledig of enigiets dergeliks nie. Wees in die vervolg asseblief bedagsaam en respekteer mense vir wat en wie hulle is….

  10. Hi Pikkelik.

    Bravo oor jou laaste opmerking.

  11. maxie says:

    Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin en allerbeste wense vir 2009!

  12. BB says:

    And the Grinch,
    with his Grinch-feet ice cold in the snow,
    stood puzzling and puzzling, how could it be so?
    It came without ribbons.
    It came without tags.
    It came without packages,
    boxes or bags.
    And he puzzled and puzzled
    ’till his puzzler was sore…
    Then the Grinch thought of something
    he hadn’t thought of before!
    What if Christmas, he thought,
    doesn’t come from a store?!
    What if Christmas, perhaps, means a little bit more??!!

    Mense soos jy Pikkie, en Zee en Wipneus – dis mense soos julle wat eintlik Kersfees heeljaardeur in hulle harte hou en uitdeel… dis vir ons ander gewone siele waarvoor daar spesiale feesdae moet wees om ons te remind om dit wat julle uitstraal te probeer nastreef.

    Liefde daar
    BBx

  13. NetJane says:

    Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin. ((pikkie))

  14. demoerin says:

    Beste wense vir die fesssiesoen en vir ‘n gatskop-lekker 2009…heeeehaaaaa

  15. Sammi says:

    Lief vir jou ook, Pikkie!
    Sterkte met die trekkery en geniet jou nuwe, groot spasie-om-jou blyplek!
    ‘n Wonderlike, wonderlike fees seisoen vir julle!

  16. oopkop says:

    Geseënde kersfees vir jou ook en verskriklik baie dankie vir alles.

  17. Eben says:

    Baie dankie vir die mooi seen wense aan ons almal. Mag dit ook vir jou ‘n besonderlike, veugdevolle Fees-seisoen wees.

    Geseënde kersfees en ons gesels ook spoedig in die komende 2009. Dankie ook vir al jou lekker postings.

  18. Krista says:

    /me like van die Grinch!

    Geseënde Kersfees en ‘n wonderlike 2009 vir julle!

  19. eilandkind says:

    Dankie Pikkie. Geseende Kersfees ook vir julle!

  20. mykopop says:

    Seënwense vir jou en jou gesin ook.

  21. Sandra says:

    Pikkie ‘n baie geseende Christusfees vir jou en jou gesin!

  22. lanaba says:

    Ek hou van jou blik – dis n lekker plekkie om te kuier…

  23. Dellie says:

    Dink net, volgende jaar hierdie tyd, is ou Lelik in ‘n feesgewaad getooi… en splash ‘n paar van ons bloggers dalk in jou plaadam rond!😯😆

    Mag Kersfees geseend wees vir julle, Piks, en mag 2009 gevul wees met liefde en vreugde.

    Lief jou ook!😉

  24. Carina says:

    Geseende Kersfees vir jou ook! Ek hoop dis ‘n mooi jaar wat voorle vir jou.
    xxx

  25. Ogies says:

    Rustige Kersfees vir jou en jou gesin!! Julle is ‘n inspirasie vir my. Soentjies vir die kindertjies!! Sien volgende jaar!

  26. Parkes says:

    Pikkie pragtige boodskap Geseende Kersfees vir jou en als wat mooi is vir 2009

  27. flippiefanus says:

    Pikkie ek sien uit daarna om weer hier te lees. Dankie vir al jou bydraes en dat jy jou ervaring met ons deel. Geniet die vakansietyd saam met jou geliefdes. Ek groet ook nou tot volgende jaar.

  28. Zee says:

    Mag hierdie Christusfees vol liefde wees vir julle. ‘n Baie geseënde Kersfees vir jou en jou familie.

  29. Haswell says:

    Thank for topic , that’s great
    Invite you come to my blog that get more software , wallpapers ,……Update daily … http://www.softlatest.co.cc Blog Share software , wallpapers ,……Update daily …

  30. Eurich says:

    Really think we have to look at all options in this day and age. It is also important to consider what the current economic conditions will allow – I still think we may have reached the bottom of the cycle, but will take a lot longer to improve. directory

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: