Dink aan my….

Of nee, dis nie goed gestel nie, bid vir my… Ek gaan 9h00 vir ‘n werksonderhoud. Dis ‘n halfdagpos, selfde tye as die kinders se skool… Moet ek meer sê? Moet my asseblief nie ‘n oomblik uit julle gedagtes laat gaan nie…
Vanmiddag ‘n lekker lang inskrywing oor onder andere Argimedes… (Ja, ek spel dit so met ‘n doel!!!) Julle weet mos! 😉

561283to7533d1ow

15 Responses to Dink aan my….

  1. Zelle says:

    Baie sterkte!

  2. BB says:

    Ek dink. Ek bid. If it’s right for you, they’ll know you’re the right one for it. x

  3. Sandra says:

    Stem saam met BB dat as dit die regte werk vir jou is, sal jy dit kry. Bid vir jou

  4. Adrie says:

    Hie Hie Hie

    Huiswerk👿

  5. Louisa says:

    Sterkte Pikkie!😀

  6. Dit is nou 09:00. My gebed is dat jy daar sal wees waar God se plan vir jou is. Ek stem saam met BB en Sandra

  7. boendoe says:

    Jy’s seker nou midde-in die onderhoud. Ek dink aan jou!

  8. Pikkie says:

    Thanks almal, rondte nr een is verby. Wag nou vir rondte nommer 2! Maar dit was baie positief, ek glo ook dat dit so sal wees as dit so moet wees.

  9. flippiefanus says:

    Pikkie, ek bid vir jou. Sterkte. Ek hou van jou sneeuvlokkies!

  10. Dellie says:

    One down, how many to go? Sterkte jong!😉

  11. Bottertjie says:

    Ek hou duimvas vir jou!

  12. neykie says:

    Pikkie hoe het die onderhoud toe gegaan?

    geniet die res van die dag en week
    😉

  13. rb says:

    Sterkte. Die wag is partykeer vir my die ergste.

  14. Nelba says:

    Ek is bly jy voel positief daaroor. Dis ‘n goeie teken.

  15. ding says:

    Pikkie, hou die bier koud.
    Kry jy die pos, drink ons daarop.
    Kry jy nie die pos nie, drink ons op die een wat beter is as hierdie ene.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: