Enige beter beskrywing van liefde????

My boetie stuur vir my hierdie en ek het nou behoorlik gehuil.  Lees eers hier….

A son asked his father, ‘Dad, will you take part in a marathon with me?’
The father who, despite having a heart condition, says ‘Yes’.
They went on to complete the marathon together.
Father and son went on to join other marathons, the father always saying ‘Yes’ to his son’s request of going through the race together.
One day, the son asked his father, ‘Dad, let’s join the Ironman together.’
To which, his father said ‘Yes’ too.

For those who don’t know, Ironman is the toughest triathlon ever.
The race encompasses three endurance events of a 2.4 mile (3.86kilometer) ocean swim, followed by a 112 mile (180.2 kilometer) bike
ride, and ending with a 26.2 mile (42.195 kilometer) marathon along the coast of the Big Island, Hawaii.
Father and son went on to complete the race together. View this race at…..

 

Gaan haal nou ‘n tissue of ‘n sakdoek en kyk hier.   Ek kry dit nie gepost nie daarom die link….

9 Responses to Enige beter beskrywing van liefde????

  1. Wipneus! says:

    Ek sê mos altyd daar is nie ‘n woord soos “kan nie”

    Baie dankie vir hierdie inspirasie Pikkie, jy het sommer my dag vol kleur gemaak🙂

  2. ICE says:

    Thanx Piks!

  3. Miekie says:

    Wat ‘n Pa!! En God doen soveel meer vir ons! Dankie Jesus! En dankie Pikkie vir jou dat jy hierdie video met ons gedeel het.

  4. eilandkind says:

    Ja! Ek het al meermale oor hierdie einste video gehuil!

  5. roer says:

    Dit is regtig ‘n hartroerende verhaal. Ek tjank elke keer as ek dit kyk. Om regtig te verstaan hoe moeilik dit vir hierdie man was, gaan hardloop die Two Oceans met ‘n sak aartappels. Ek glo dit was nog erger.

  6. Adrie says:

    Amazing.

    Ek haal my hoed vir die pa af. Dit wil gedoen wees. Daardie uitdrukking op die seun se gesig, kan ‘n mens dit as perfekte vreugde beskryf?

  7. Ogies says:

    Volmaakte liefde: ‘n ouer vir ‘n kind. En so is ons Hemelse Pa ook vir ons lief!!

  8. Kokkewiet says:

    Wow, beslis die beste pa in die wêreld!!

  9. White Knight says:

    Dagse Pikkelik

    Baie dankie vir dit.

    Absoluut wonderlik en geen woorde is genoeg om dit te beskryf nie, so ek shut-up liewer verder.

    Groete

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: