Ek is ‘n sneeuman!

Hier by my gaan dit woes en wild!   Ek probeer baie hard om nie heeltemal waansinnig te raak nie!!!   Rerig!!!  Ek pak, en vee die sweet af, pak en maak huisskoon, pak en gaan bad (om van die sweet ontslae te raak), pak en maak kos, pak en speel met die kinders, pak en gaan bad weer, was wasgoed en gaan bad weer, stryk en gaan bad sommer twee keer…..

Dit was Saterdag 43 grade en gister darem ‘n koeler 41 grade celcius hier by ons!!!!  Ek sal maar moet gewoond raak!!!!   As die nuwe jaar begin het ek darem ‘n plaasdam, dan gaan julle my sien swem met my komieklike lyfie in ‘n swembroek, come what may!!!!

Ok, ek is ‘n sneeuman, (dit klink so verskriklik aanloklik!)   Gaan kyk bietjie hier watse soort kersboom ornament is jy?


You Are a Snowman


Friendly and fun, you enjoy bringing holiday cheer to everyone you know!
What Christmas Ornament Are You?
Lekker week vir julle!

14 Responses to Ek is ‘n sneeuman!

  1. flippiefanus says:

    😆 ‘n Sneeuman in Upington! Dis nou wat mens noem “tough luck.”😀 Voorspoed met die pakkery.

  2. Krista says:

    You are an angel!

    A truly giving soul, you understand the spirit of Christmas.

  3. Dellie says:

    Ek is ook ‘n snowman…😉

  4. Wipneus! says:

    Ek is ook ‘n engel!🙂

  5. carina says:

    ‘n Strikkie. Huh??

  6. Adrie says:

    ‘n Kersfeesboom

  7. boendoe says:

    Jong, dit vat ‘n rukkie, maar mens raak gewoond aan die hitte. Daai golf in die gisig het my vir ses maande lam gehad, maar nou jol ek soos ‘n local in die hittige son rond! 😆

  8. ICE says:

    Ek laaik sneeu, maar ek sal nie nee sê vir so klein bietjie van daai hitte nie!😉

  9. boskind says:

    Sterkte met die pakkery,

  10. mockajava says:

    You Are a Bow

    You don’t think of it as the holiday season – you think of it as the present season!

  11. neykie says:

    Vir my is die heel lekkerste tyd van kersfees, om te weet dat Jesus lewe in ons harte en ons huise. En saam met die mense vir wie ek lief is, deur te bring. Lekker dag vir jou

  12. netjane says:

    Ek’s ook ‘n strikkie!

    Sterkte met jou swoeg – en sweet!

  13. Roer says:

    😆 Ek’s ook ‘n strikkie.😆

  14. aventer says:

    Hallo hallo hallo

    man dis lekker om weer terug te wees

    ek het die fototjies van die matriekafskeid op die blog gesit as jy wil gaan kyk.

    Jammer vir die laaaaaaaaaaaaaaang stilte…
    🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: