Ek is wat????

Ek sit hier, en ek sit hier, en my vingers hol oor die sleutelbord.  Ek highlight wat ek geskryf het en druk die delete knoppie.  Dan hardloop my vingers weer oor die sleutelbord….  En dan highlight ek weer wat ek geskryf het en ek druk die delete knoppie….   Dan hardloop my vingers weer oor die sleutelbord…..

Miskien gaan dit more beter….

11 Responses to Ek is wat????

  1. Wipneus! says:

    Ag ek ken die feeling! Ons sal weer beter voel🙂

    Lekker dag!!

  2. boendoe says:

    Siestog, Pik. Ons voel maar almal bietjie af deesdae. Hoop jy kry gou bietjie ama-glug-glug en woema terug.

  3. neykie says:

    Dis moeilik as mens oor iets wil skryf en al hierdie “opgekropte” emosies ervaar maar jy kan dit eenvoudig nie in woorde omsit nie.

    Sterkte en lekker week vir jou

  4. sonneblomseplekkie says:

    Nyekie se dit so mooi. Ken daai gevoel. Te bang om te skryf, ek skrik dalk vir wat daar uitkom🙂

  5. Tersia says:

    Ek het SO BAIE BAIE dinge wat ek wil se, maar ek weet nie hoe nie! Is dit hierdie tyd van die jaar?! Pikkie, dankie dat julle daar is vir my!! I still need u!

  6. Dellie says:

    Dis daardie tyd van die jaar, ja, ons is almal gatvol vir alles en ons is moeg. Miskien moet ons almal wegloop en vir ‘n paar weke op ‘n verlate eiland gaan deurbring…:mrgreen: dis net jammer dat wanneer ons terugkom, alles nogsteeds vir ons gaan lê en wag.

    Ek het iets gekry om na uit te sien – my seun kom huistoe, en dit lyk of ons Kersfees by die see gaan wees… dit behoort my aan die gang te hou vir die volgende paar weke!😉

  7. Krista says:

    /me ken die empty feeling ook . . . jy voel leeg en vol en half en . . .

  8. Roer says:

    Ek hoor Steve Hofmeyr het ‘n buite egtelike verhouding met Jacob Zuma gehad en dat die stort saak net ‘n cover-up was vir hulle diep, intensie gevoelens vir mekaar. Ok, DAAR’s nou vir jou iets om oor te skryf. Moenie verbaas wees as jy ‘n oproep van ‘n ene Yolanda kry om te hoor of sy ‘n onderhoud met jou kan voer nie. 😆 😆

  9. netjane says:

    Ai Pik – hoop jy voel sommer gou weer goed ge-rev!

  10. Ogies says:

    Pikkie, die jaar is bietjie lank. Ek dink julle is deur diep waters hierdie jaar. Wees rustig. Die woorde gaan weer kom. Ek wag geduldig!

  11. White Knight says:

    Dagse Pikkelik

    Skuif op asseblief, of is daar nie plek op jy empty meter vir die res van ons nie.😉

    Sterkte met die refill en spoed vang.

    Vertrou dit sal spoedig wees.

    Groete

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: