Hamper voltooi Dellie…

Die 13de Oktober het Dellie ons getag om ook ‘n hamper bymekaar te kry vir Bosparra se Missing Children projek.  Wel, liewer laat as nooit!  My hamper is op!   Ek besef volkome dat daar ‘n hele spul teenstrydigheid en meningsverskil oor hierdie aangeleentheid is, maar vir my gaan dit oor die kinders.  Ek kan/wil my nie eens indink dat een van my kiddies moet wegraak nie.  Ek sal my sinne verloor, ek is oortuig daarvan, en ek is ook oortuig dat elke ouer so sal voel….  Daarom het ek ook hier ingeval. 

 

(Kliek op die foto om al die hampers te sien)

Nou die moeilike deel – Ek moet vyf ander bloggers tag om dieselfde te doen.   Ek het omtrent my kop al opgekrap….   Netjane, Flippie Fanus, BB, Paula en Eendjie….   Julle is getag!!!   Julle ander wat nie getag is nie, gaan bie, of koop ‘n blokkie of maak ‘n donasie!  Daar is kinders wat ons hulp nodig het!  

(As julle nie weet hoe, wat en waar nie, gaan lees hier by Dellie….  Byvoorbaat dankie)

4 Responses to Hamper voltooi Dellie…

  1. Adrie says:

    Dit tjoklits het my hook line en sinker.

  2. Wipneus! says:

    Mmmm ek sien wyn!!!

  3. Dellie says:

    Dankie Pikkie, jy is sowaar vinniger as ek op die hamper. Ek wag nog vir payday…:mrgreen:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: