Ek wens..

Ek wens my lewe kan net vir eenkeer plain sailing wees….  Net vir een keer wil ek nie sukkel met dreine, die internet, Telkom, mangels, sinus, bloeiende neuse, die wasmasjien, die grassnyer, ‘n kind wat gemiddeld agt keer ‘n nag wakker word, of die kar se linkeragterwiel nie….. 

19 Responses to Ek wens..

  1. Wipneus! says:

    Eendag Pikkie, eendag…..😆

    Ek is bly die lyn is darem nou uitgesorteer!

    x x

  2. Of sukkel met swak diens, mense wat nie terugbel nie, die skool wat alweer geld vra vir een of ander iets, die swembad waar alweer iets gebreek het of die water/krag wat net verdwyn het nie. Ja, nee – plain sailing is iets waarna ek ook graag smag.

  3. Eendjie says:

    Bestaan plain sailing dan?

  4. Vra ek ook mos met trane in my oe! My maag is besig om homself te verteer…

  5. Rustig says:

    Dan praat ek nie eers van die mense wat so aanmekaar kla nie!😉

  6. aventer says:

    hehe ag ou pikkie..dis amper…maar raai wat…

    sjuuuuuuuuuuuuuut…dis ‘n geheim….

    *fluister*

    ek is klaar met skool…

    hehe

  7. LOL@ kaalvoete…ek is besig om myself te verteer, insluitende my maag.

    pikkie. pos vir my plain sail as jy een kry.
    my kar se linkeragterwiel as ook pap die weeg. ek doen die papwiele nie….

  8. Sandra says:

    Probeer jou Vrydag he op ‘n Donderdag soos hier by ons …. en die week is nog presies dieselfde met al die goetertjies. Sterkte !!

  9. Emma Dixon says:

    Hallo Pikkelik. Jy ken van ‘n blou skerm op jou PC? In menstaal beteken dit, vat ‘n uur, tap ‘n warm bad vol borrels, sleep jou gunsteling musiek saam en sluit die deur totdat jou brein klaar defrag het. Emma.

  10. mariki says:

    En om te dink ons wou sooo graag trou en kinnerkies kry……

  11. Rosa jy moenie lag nie, dis ernstig! Ek “weet” ek vlieg volgende So, maar ek het nog geen kaartjie gesien nie en ek word soos die pes vermy!!! haahahaa…..shit!

  12. Krista says:

    Sterkte!

  13. boendoe says:

    Shame, Pik. Wishfull thinking daai, I’m sorry to say! 😆

    Kaalvoet, sterkte, suster, sterkte. Ek weet nou dat sulke bleddie goed gebeur: geen kaartjie nie, geen paspoort nie… Hou duimvas vir jou! 😉

  14. Ai Boends! EK het die paspoort (obviously), maar my visum verval die 3e!!!!!! Ek sien al hoe word ek in die tronk gestop! Ek weet mens se visum is nog so 14 dae geldig na dit verval,maar ek wil nie deur daai storie gaan vanverduidelik nie. Hulle het reeds ‘n brief gestuur wat my herinner dat ek my ID kaart moet ingee. Hierdie mense is streng en weet presies wat aangaan!

  15. Eintlik sou ek nie omgee om langer te kon bly as ek nie hoef te werk nie!😆

  16. […] vandag….moet asseblief nie subskripsies kanselleer nie, ek het elke sent nodig. . Dankie tog Vrydag het […]

  17. Tersia says:

    Sterkte, geniet die naweek!

  18. Roer says:

    😆

  19. Ogies says:

    My innige simpatie vrou! Wonder soms of Gabriel die sluise in die hemel oopmaak en mik vir waar ek my ookal bevind!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: