Nou wonder ek wie kan raai?….

 

 

(K en J van W – julle mag nie raai nie!!!!)  –  JY OOK NIE SIAMEES!!!!!

9 Responses to Nou wonder ek wie kan raai?….

  1. Jaco says:

    Unfair! Nes ek die antwoorde ken, dan mag ek nie saamspeel nie.

  2. krista says:

    Ek is bly jy’s bly!

  3. Pikkelik says:

    Jaco – 😈 Skies hoor….
    Krista – dit was “love at first sight!”

  4. Gaan jy dalk vir Roxy aanneem???

  5. ICE says:

    Nice man!

  6. Adrie says:

    Wat moet ons raai?

    Vat jy vir Roxy oor?

  7. Pikkelik says:

    Julle is reg!!! Roxy sal Donderdag middag per VIP delivery (saam met my ouers!!!) by my wees!!!!!!!!!!

  8. Wipneus! says:

    Hi Piksie ek is baie bly!!! 🙂

Leave a reply to ICE Cancel reply