Wilde week!!!

Dit was ‘n woeste, wilde week. So sit bietjie terug, lig julle voete en ontspan….

9 Responses to Wilde week!!!

  1. Die Wolf says:

    LOL! Dit is oulik.

    Pikkie, my mail is snuffel@diewolf.com

  2. Dit was omtrent ‘n week en ‘n half, maar hierdie mens werk nog more ook! Darem net tot 1pm, troos ek myself!

  3. Ogies says:

    ♪♫♪Dis lekker om ‘n varkie te is!!♪♫♪

  4. Emil says:

    Oulik. So lyk ek normaalweg na ‘n naweek😆

  5. Hy “tan” die onderkant van sy pote.

  6. Pikkelik says:

    Carina – Hallo, lekker om jou terug te hê.
    Wolf – Dankie, ek mail jou sodra ek sekerheid het.
    Kaalvoeters – Ag sjame, darem nie meer lank nie! 😈
    Ogies – ♪♫Dis lekker om bacon te is♪♫♪ 😆 😆
    Emil – 😆 😆 Miskien moet jy naweke ‘n mis gee!
    Rosa –😆 Rerig??? 😈

  7. Jaco says:

    Pig Out! Briljante idee Pikkie.
    Wat ‘n week inderdaad!. Maar smile, want volgende week gaan erger wees.

  8. Nikita says:

    lyk of hy se…”vergeet van al julle sorge, daar’s altyd ‘n “volgende week”…”🙂 cute foto! ek het weer so dierbare een van ‘n spul hondjies gekry wat almal in ‘n ry sit en slaap op ‘n bankie, ook te cute…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: