Everybody get up!!!

The song of my heart (happy feet)

11 Responses to Everybody get up!!!

  1. ICE says:

    Xcellent!

    Lekker saam gejive!😉

  2. Sonkind says:

    Ek is absoluut mal oor hierdie pikkewyntjie!

  3. Sonkind says:

    Ek is mal oor hierdie pikkewyntjie!

  4. Sandra says:

    Was lekker om weer hierna te luister. Ek dink altyd aan my oudste seun as ek hierdie pikkewyn sien, hy haal hom so graag aan🙂

  5. Pikkelik says:

    Ice – geniet jou dansie!!!!!
    Sonkind – vir wat is jy nou spam…. Oi!!!!
    Sandra – Daai Pikkewyn is slimmer as sommige mense!

  6. wipneus says:

    Everybody get up singing one, two, three, four …..😆

    Jy laat my voete juk!!

  7. Nikita says:

    Bly om te sien jy dans weer…en dat jy nie meer uit “freak” nie…lol!! oulike pikkewyntjie…

  8. Roer says:

    Ek het ‘n sagte plekkie vir die pikkewyntjie. Ek het seker al die storie vertel van my jongste wat in die swembad geval het, nog nie kon swem nie en toe geskop het “soos happy feet mamma”. Dis hoekom.

  9. Dit was so oulike storie!

  10. 007meisie says:

    hmmm ek dink die pikkewyn was uiters ougat! Sal nogal die storie weer en weer kan kyk nes Stuart Little en Ice Age etc!😳 okay dan ek moet iets doen om altyd jonk te voel😆

  11. meermin says:

    Geniet jou dag!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: