GEVAARLIKE KOEKIEMONSTER!!!!

Ek weet nie wie van julle lees die nuusflitse op die Dashboard nie maar hierdie een het dadelik my oog getrek!  Scary!  Dit gaan daaroor dat daar een of ander koekiemonster is wat nie koekies van kabouters vat nie en jou kompie trick om jou inligting vir hom te gee.  Die WordPress mense vertel dan vir jou wat jy moet doen om jouself te beskerm…  Worth a thought as julle my vra…  Gaan lees meer hier daaroor.

5 Responses to GEVAARLIKE KOEKIEMONSTER!!!!

  1. Zee says:

    Pikkie, ek het myne gister gedoen. Al ding soos hulle sê as jy in Admin mode is, is WP bietjie stadiger, maar ek dink dit is die moeite werd!

  2. demoerin says:

    Sjoe, miskien moet ek ok begin om bietjie die goedjies te lees. Ek share koekies met niemand nie!

  3. Wipneus! says:

    Ek deel ook nie my koekies nie😈

  4. Paula says:

    Ek gaan beslis ondersoek instel. Dankie vir die waarskuwing🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: