As jou naam Pikkie was…

As jou naam nou Pikkie was en jy het verhuis, meer as ‘n 1000km ver en jy het spesiaal moeite gedoen om jou digitale kamera se kabel eenkant te hou omdat jy bang was jy kry hom nie weer nie, en jy sit nou in jou nuwe huis en jy het nie ‘n clue waar die dingetjie is nie….  Waar sou jy soek????

7 Responses to As jou naam Pikkie was…

  1. Adrie says:

    In jou handsak of handskoenkajuit dalk?

    As jou naam Adrie was wat jou kamera op die vliegtuig gebreek het en jou memory kaarte veilig gebe het, waar sal jy begin soek na jou memory kaarte?

  2. NetJane says:

    Soek in die stupidste plek denkbaar. Dis gewoonlik waar die goed is. Natuurlik volg ek my eie raad en ek soek nogsteeds!😉

  3. Ogies says:

    Dalk een van die kinders se rugsakke, medisyne tassie? Dalk tussen jou grimering? Ek weetie?

  4. Wipneus! says:

    In die bokse? In die laaie van die studeertafel? In die doekesak? 😆

    Hoop jy kry hom vinnig!

  5. zonika says:

    Het jy al getry om te kyk in jou “computer box”? Dalk is jou kamera se kabel daar…

  6. maxie says:

    Moes mooi hieroor nadink, hier gaat ons:

    handsak

    grimeertassie/ -sakkie

    tussen kinders se medisyne

    in dieselfde boks as die koffie (dis nou natuurlik as jy ‘n chroniese koffiedrinker is…)

    tussen jou onderklere

    skootrekenaar se sak

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: