NUUSFLITS!!!!

UITEINDELIK!!!!!!!!!!!!

Ek is nie verlore nie!!  Ek is terug, met ‘n kop vol dinge wat ek wil kom vertel, maar vanaand is ek so moeg geploeg en keelvol gesukkel dat ek maar gaan volstaan deur te sê: ” Dis lekker om terug te wees en ek gaan so vinnig moontlik probeer opvang!

Lekker slaap en ONS PRAAT WEER MORE!!!!!

(BTW – Waar de “PIEEEEP”  is my ballonne en partytjie?!!!)

16 Responses to NUUSFLITS!!!!

  1. Wipneus! says:

    Hier is ek met die ballonne, sjampanje, koek en sweeties!!!

    Welkom terug, ons het jou vreeslik gemis!!!

  2. ICE says:

    Hi daar Pikkie!!

    Welkom terug!

  3. Roer says:

    Woohoo! Welkom terug!!

  4. Adrie says:

    Laaste

    Welkom terug Pikkie

    Ballone is in my huis.

  5. Alda Augustyn says:

    Baie welkom terug! Ons wag met groot excitement vir jou stories!

  6. aventer says:

    PIKKIE!!!!!!!!:mrgreen:

    Is baie bly jy’s terug, en sommer net betyds vir my vakansie ook🙂

    Love you

  7. carina says:

    Hi en welkom terug…🙂

  8. EERSTE! Mwah! Mwah! Mwah! WHOOPI DOEDILDEI !!!!! HIE HA!!!!! YIPEE KAJEI !!!!!:mrgreen:

  9. flippiefanus says:

    Haaaai Pikkelik!!! bly jy’s terug.😀

  10. reisiger says:

    Hi Pikkie!! Welkom terug!!

  11. Baie welkom terug!!!

  12. maxie says:

    Sy’s terug, jippie!! Het jou gemis.

    Mal oor jou nuwe blikke🙂

  13. Bruinoog says:

    Ag dankie tog. Het jou regtig gemis. Hou van die blikkies.

  14. Louisa says:

    Welkom terug!😀

  15. BB says:

    Welkom terug skat!! Good to see you😉

  16. Kokkewiet says:

    Welkom terug!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: