Help my met ietsie…

Carina vertel dat Nathan rooi en oranje baie goed kon sien.  Ons almal kan nie by sy Roudiens wees nie, maar ons almal kan rooi of oranje aantrek.  Net ‘n strikkie of ‘n serpie…  Ek en my kinders gaan, wie is saam met my?

18 Responses to Help my met ietsie…

  1. Zee says:

    Verseker!!

  2. Dellie says:

    Ek’s ook in.

  3. neykie says:

    Ek is in

  4. Emil says:

    Ek het en gaan ook: http://emiljung.co.za/?p=534

    Ek het Nathan se heengaan gemis omdat ek land-uit was. Vandag tref dit my … en ek is hartseer.

  5. Paula says:

    Ek sal dit beslis doen.

  6. ICE says:

    Done & Dusted!

  7. ICE says:

    Die idee by Emil gesien, en gedink dit is heel gepas…

    http://xsafrica.blogspot.com/2008/08/tribute-to-nathan.html

  8. Bruinoog says:

    Ons sal almal ook so maak.

  9. Salomè says:

    Count us in!!

  10. Ok moet ons dit dra vir die res van die week?

  11. Nikita says:

    En ons se almal so!

  12. duskant says:

    Wens ek kon ook gaan…hierdie is ‘n diep-aangrypende storie.

  13. Adrie says:

    Poppedyn wil dros!👿 Ek het n nuwe kind! ek gaan haar volgende keer saamneem! watch dit, haar tassies sal volgende keer regstaan.

    Pik, jy beter mooi na my kind kyk!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: