My bedanking

RESIGNATION

I am hereby officially tendering
my resignation as an adult. I have
decided I would like to accept the
responsibilities of an 8 year-old again.

I want to go to McDonald’s and think
that it’s a four star restaurant.

I want to sail sticks across a fresh mud
puddle and make a sidewalk with rocks.

I want to think M&Ms are better than
money because you can eat them.

I want to lie under a big oak tree and
run a lemonade stand with my friends on
a hot summer’s day.

I want to return to a time when life was
simple; When all you knew were colors,
multiplication tables, and nursery
rhymes, but that didn’t bother you,
because you didn’t know what you
didn’t know and you didn’t care.

All you knew was to be happy because you were blissfully unaware of all the things that should make you worried or upset.

I want to think the world is fair.
That everyone is honest and good.

I want to believe that anything is
possible. I want to be oblivious
to the complexities of life and be
overly excited by the little things
again.

I want to live simple again. I
don’t want my day to consist of
computer crashes, mountains of paperwork,
depressing news, how to survive more days
in the month than there is money in the
bank, doctor bills, gossip, illness,
and loss of loved ones.

I want to believe in the power of
smiles, hugs, a kind word, truth,
justice, peace, dreams, the imagination,
mankind, and making angels in the snow.

So . . . here’s my checkbook
and my car-keys, my credit card bills
and my 401K statements. I am officially
resigning from adulthood.

And if you want to discuss this
further, you’ll have to catch me
first, cause…
……”Tag! You’re it.”

 

 

Hope Ya’ll join me!

 

 

20 Responses to My bedanking

  1. Adrie says:

    Pik

    Wag vir my. Ek bedank saam. Ek gaan my kar hou en net die paaiement terug gee. 8 jariges kan mos ook ry.

  2. boendoe says:

    Ek join jou ok! 😆

    Hoe gaan dit met die siek seun?

  3. Dellie says:

    Ek join ook. Dis die perfekte manier om my week te begin.😉

  4. sonneblomseplekkie says:

    Cute cute cute😀 Ekke gaan saam

    Ons kuier Saterdag by vriende van ons. Hulle bly op ‘n baie klein myners dorpie. My meisiekind het op die mense se quad bike in die straat gaan rondrits. Daar was ander groepie kinders in die straat wat met ‘n go cart op en af gerits het. En ook ‘n johnway scooter. Dit was so lekker om die klomp kinders so in die straat te sien speel, dat ek my boots wou uit trek en vir ‘n oomblok weer kind wou wees. Mens sien mos nie kinders so speel meer nie.
    Groetetjies
    Sonneblom

  5. ICE says:

    Toe ek die woord “Bedanking” sien, dog ek jy’s Michael Vaughan…😉

  6. Bottertjie says:

    As ek saam my dogtertjie speel en sy ‘n nuwe speelding met bewondering aankyk oor alles wat dit kan doen en haar ogies blink so, dan voel ek ook weer kind, want sy maak my oë oop vir al die wonderlike dinge van kindwees!

  7. Rustig says:

    Jammer, julle bedankings word nie aanvaar nie. As julle mooi die fyn skrif lees van julle kontrak sal julle sien dat daar is baie klein geskryf dat dit “for life” is. So hou op met kerm en gaan dadelik terug na jou “job”. Daar is “customers” wat wag! “Chop-Chop”.

  8. Paula says:

    Ek join met ‘n gejubel in!😆

  9. Zee says:

    Rustig, tsk!!!!

    Pikkie, ek kom saam, gaan nou my bedanking inhandig en ek gaan ook my kar hou soos Adrie, net die paaiement teruggee!! 😆

  10. Adrie says:

    Zee

    Maak net seker jy gee die versekering premie ook terug. Maar hou die versekering.

    Ek jaar vanmiddag met jou resies op die N1. Ons gryp die N1 suid (na Jhb), maar ry na Noord. Cool.

  11. demoerin says:

    Ek het nou-net my bedanking ingedien. Hoop daar is nog plek vir ‘n agter-os!😆 Eh dink dis die groot-mens probleem, ons wil alles TE ernstig opneem. Party goed vereis erns…maar nie alles nie!

  12. Wipneus! says:

    Ok dit klink goed, ek bedank ook! 😆

  13. inSyarms says:

    OK EK SAL DIE VARK IN DIE VERHAAL SPEEL EN NIE EEN VAN JULLE BEDANKINGS AANVAAR NIE. VAT MY MAAR CCMA TOE WANT JULLE BEDANKINGS IS ONGRONDWETLIK. OK OK ! VOOR ALMAL BEGIN “TOI-TOI” EK BEDANK DAN MAAR OOK. HOE GAAN DIT MET ONSNICK EN MY “CLONE”? GAAN KYK GOU OP MY BLOG. LUM. KB

  14. aventer says:

    Kan mens aftree as mens nog nie grootmenswees bereik het nie????

  15. Dellie says:

    Aventer, ja, maklik! Doen dit so: Moenie werk toe gaan nie. Bel jou baas en sê jy het waterpokkies of pampoentjies of een of ander aansteeklike kindersiekte. Knip die drade van jou landlyn. Sit jou selfoon helemal af. En dan kom die pret – gooi ‘n mega pack Smarties op jou grasperk, en dan soek jy dit heeldag! Hiehiehie…. enjoy!😆

  16. aventer says:

    Nee SIES!!!

    Smarties is kosbaar…mens mors dit nie net so nie😉

    Maar ongelukkig kan mens nie aftree van skool gaan nie ne??

  17. Salomè says:

    Haai wag!!! . . . is daar vir my ok plek op daai eraplain? Ek het klaar bedank – Liefie sal maar moet sien kom klaar.

  18. neykie says:

    Ek wil ook weer ‘n kind wees…..

  19. alta says:

    Ek wil ok saam gaan!

  20. Skoor says:

    Jong, mense is deesdae so crazy, jy hoef nie eens te resign from being an adult om wacky te raak nie.

    So hou maar die deur na grootmens toe oop, mens weet nooit of jou stamina die dinge sal kan deurdruk nie!🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: