Half vier

Dis 03h35.  Mynick het nounet lughawe toe gery.  Die vlug vertrek 09h15.  Ek kan nie glo dit is al sulke tyd nie.  Ek verwerk hierdie tydelike skeiding bitter moeilik.  Ek kan nie eers weer in die bed gaan klim en my kop toetrek nie.  Poppedyn is wakker en hardloop die hele huis vol.  Ouboet was gister by die dokter, hy het ‘n maagvirus, hy is bitterlik siek.  Ek’t die hele nag langs hom in die badkamer gesit, sy koppie op my skouer gestut, hy is nog te klein om te besef wat rerig aangaan.  Hy glo hy moet maar die heeltyd op die ‘troon’ sit, nadat hy 3 ongelukkies gehad het.  Hierdie skeiding is vir my ‘n nagmerrie.  Bid asseblief saam met my dat ons vinnig weer bymekaar kan wees.  Mynick, ek mis jou al klaar.  Ek’t te lank vir jou gewag, en ons het tè lank vir ons kinders gewag…

When I need you

Writers: albert hammond & carol bayer sager

When I need you
I just close my eyes and Im with you
And all that I so want to give you
Its only a heartbeat away

When I need love
I hold out my hands and I touch love
I never knew there was so much love
Keeping me warm night and day

Miles and miles of empty space in between us
The telephone cant take the place of your smile
But you know I wont be travelin forever
Its cold out, but hold out, and do I like I do
When I need you
I just close my eyes and Im with you
And all that I so wanna give you babe
Its only a heartbeat away

Its not easy when the road is your driver
Honey thats a heavy load that we bear
But you know I wont be traveling a lifetime
Its cold out but hold out and do like I do
Oh, I need you

When I need love
I hold out my hands and I touch love
I never knew there was so much love
Keeping me warm night and day

When I need you
I just close my eyes
And youre right here by my side
Keeping me warm night and day

I just hold out my hands
I just hold out my hand
And Im with you darlin
Yes, Im with you darlin
All I wanna give you
Its only a heartbeat away
Oh I need you darling

14 Responses to Half vier

  1. Wipneus! says:

    Dis baie moeilik (((Pikkie)))
    Ek weet nie eindelik wat om hier te sê nie. 😦
    Maar onthou ek is net ‘n oproep en skype geselsie weg!!!
    Sterkte vriendin!!!

  2. aventer says:

    Good things are worth waiting for…

    Onthou net jou man het net so lank vir jou gewag. Julle verdien mekaar. Julle het bymekaar gekom vir ‘n rede en is gebind deur julle liefde vir mekaar.

    Sterkte Pikkie. Jy’s tot als in staat deur Hom wat jou krag gee.

    *drukkie*

  3. Adrie says:

    Een van die dae is julle weer verening. Vasbyt.

  4. Krista says:

    Ai, my Lyfie maak ook reg vir ‘n week lange Kaap-trippie en ek verlang al klaar.

    Sterkte!

  5. maxie says:

    ((Pikkie)) Hoop Ouboet word gou gesond!

  6. Zee says:

    Pikkie, voor jy jou ogies uitvee is julle weer bymekaar……

    **HUG**

    Sterkte met mannetjie se maagvirus, hoop hy voel gou gou beter!

  7. Antie Koekie says:

    aai pikkie,
    wens ek kon vir jou ‘n genie in ‘n lampie gee sodat jy sommer so vinnig vinnig vir manlief kon gaan kuier! sterkte! ons dink aan jou, elkeen van ons wat al daardeur is.
    dink aan die nuwe stories wat anderkant vir julle wag!

  8. alta says:

    Sterkte.

  9. meermin says:

    Baie sterkte!

  10. Bruinoog says:

    Hi pikklie, ek dink so baie aan jou. Sterk wees. Niks gaan die “bang en onseker” wgvat nie. Julle moet nou net daardeur kom sodat die son weer oor jul gesinnejie kan skyn. Sterkte.

  11. neykie says:

    Sterkte Pikkie voor jy weet is hierdie skeiding iets van die verlede. (((pikkie)))

  12. Eendjie says:

    Sterkte daar Pikkie. Hoop Ouboet se maag is gou beter, so ‘n maagvirus is regtig ‘n onaangename storie.

  13. Nikita says:

    BAIE sterkte! en ook met die kleintjies!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: