Verskoon my.

Julle sal my nou maar nog vir so ‘n klein rukkie moet verskoon, Mynick vlieg Sondagoggend Upington toe, so ons tweetjies hou nou net so ‘n bietjie honeymoon…  Ek het eerlik nie tyd om by die blogs uit te kom nie, my Smarties is op…  (nota aan self:   Gaan koop nog Smarties – Dringend!)   Die kinders ly aan suiker-overload en die honde is nie ver agter hulle nie…   But who cares….  

*/me fluister*   ……  Vir die wat rerig nie weet nie, mens gooi die smarties op die grasperk en sê vir die kinders dis ‘n skattejag, alles wat hulle kry kan hulle eet!!!  Dit hou hulle vir ure lank besig….

O ja, ietsie vir die lagspiere….  Lekker naweek! 

(Dis nou hoekom ‘Ladies nights, ‘n probleem is as jy getroud is)

The other night I was invited out for a night with the “girls.” I told my husband that I would be home by midnight, “I promise!” Well, the hours passed and the margaritas went down way too easily. Around 3 a.m., a bit loaded, I headed for home.

Just as I got in the door, the cuckoo clock in the hallway started up and cuckooed 3 times. Quickly, realizing my husband would probably wake up, I cuckooed another 9 times.

I was really proud of myself for coming up with such a quick-witted solution, in order to escape a possible conflict with him. Even when totally smashed… 3 cuckoos plus 9 cuckoos totals = 12 Cuckoos MIDNIGHT!)

The next morning my husband asked me what time I got in, I told him “MIDNIGHT”… he didn’t seem pissed off in the least.

Whew, I got away with that one! Then he said “We need a new cuckoo clock.”

When I asked him why, he said, “Well, last night our clock cuckooed three times, then said “oh sh!t.” Cuckooed 4 more times, cleared its throat, cuckooed another three times, giggled, cuckooed twice more, and then tripped over the coffee table and farted.

16 Responses to Verskoon my.

  1. demoerin says:

    Geniet die honeymoon! Baie oulike smartie-plan daai van jou😆

  2. boendoe says:

    Hiehie…ek giggel nou soos daai hondjie! Enjoy!

  3. Wipneus! says:

    Hi Mynick en Pikkie

    Geniet die Honeymoon.
    Mynick ek hoop jy gaan jou nuwe werk baie geniet.

    Dis ‘n nuwe begin vir julle twee! Ek weet dit gaan goed gaan!

  4. mynick says:

    baie dankie vir julle almal se goeie wense en vir die morele ondersteuning aan pikkie…….julle is bleddddie oulik

  5. Dellie says:

    Whahaha! Very funny!😆

    Lekker honeymoon hou julle twee!😳

  6. Dellie says:

    Skuus Mynick, nou lyk dit of ek vir jou gelag het! :mrgreen: Die funny = die joke! Sterkte vir jou in die nuwe werk. Julle sal OK wees.

  7. Paula says:

    Geniet dit!🙂

  8. ICE says:

    Puik Smartie idee!

    L:)L @ Cuckoo Clock!

  9. Bruinoog says:

    Vrek snaakse grappie! Dankie. Het die lag nodig! Goeie smartie plan….. Kan al sien hoe Seuntjie Kind sy “maarties” soek!

  10. Marina says:

    Simpel klok!!! hie hie hie 80

  11. netjane says:

    Ek lag nou lekker vir die smarties storie!

    Sterkte met die nuwe goed!🙂

  12. Adrie says:

    Ek wonder wat gebeur as ‘n smartie op ‘n honde drol land.

  13. Krista says:

    /me maak ‘n nota van die smarties . . .

  14. reisiger says:

    /me maak ‘n merkie op die almanak…

  15. aventer says:

    😆

    me loooooooooooooooove ze puppy
    😆:mrgreen:

  16. aventer says:

    Ek’t nog ene vir crazy lady at keyboard

    mens noem dit ‘n IBM error (idiot behind machine)
    😆

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: