Smile

Net ‘n groot smile vir julle om te sê julle moet ‘n heerlike dag hê! 

15 Responses to Smile

  1. boendoe says:

    O Koot! Dis ‘n vreeslike smile daai! 😆

    Hoop jou dag is ook spiekeries, Pik, en sterkte met die pakkery.

  2. Zee says:

    Lekker dag vir jou ook Shorty!!

  3. demoerin says:

    Sjoe, dankie. Bygesê dit is sekerlik een van die lelikste honde wat ek al gesien het. BTW, Is dit ‘n hond?

  4. Eendjie says:

    Pikkie ek hoop nie dis jou hond daai nie. Dit lyk soos ‘n kruising tussen ‘n brulpadda en ‘n hond…… 😉

  5. Koekie says:

    Whahaha… ek gaan vir seker ‘n lekker dag hê na hierdie “gesig”. Thanx.

  6. ICE says:

    Genugtig!

    Thanx, dink ek!😉
    🙂

  7. Rustig says:

    As iemand vir my so “smile” dan hardloop ek dat my “vis plakkies” klap op die teer!

  8. BB says:

    Herder Pikkelik!! Ek hoop darem jy het nog al jou eie tanne??!!😯

  9. Bruinoog says:

    BB, ek het my kis gelas vir jou comment! Het my lam geskrik toe hierdie gedierte vir my smile!!!!!

  10. neykie says:

    ma se hare….. dankie vir die smile pikkie 😉

  11. Wipneus! says:

    Haai shame, dat ‘n hondjie nou ook so lelike gesiggie moet hê!
    Net sy ma kan lief wees vir hom 😉

  12. Dellie says:

    Oi, dit laat my nou dink aan Gert Gariep se storie! Whahaha!😆 Thanx Pik, hoop jou dag was ook tand-verloor lekker!😉

  13. Dellie says:

    Uhm, ek bedoel tand-verloor soos in ‘n goeie ding, jy weet, soos toe ons klein was en die tanne muis kom kuier het, en ons lekker gevoel het?:mrgreen:

    Nee flip, dit klink ook nie veel beter nie… ek dink ek het te hard gewerk vandag!😆

  14. aventer says:

    Hehehehe

    awesomeness:mrgreen:😆

    Thanks Pikkie😆

  15. […] so bietjie raad van Sir Laurence Olivier. Net om die dag bietjie op te kikker, hierdie is seker nie lelikste hond wat ek al ooit gesien het. As dit ‘n hond is? Die stukkie is dalk bietjie tong-innie-kies, […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: