Mag jy in vrede rus…

Totsiens my vriendjie, in die kort tydjie wat ek van jou geweet het, het jy ook van my ‘n beter mens gemaak!  Jy het my laat besef hoe kosbaar gesondheid is en meer nog, hoe kosbaar kinders is…

Jou lewetjie was nie maklik nie, Nathan, maar mag jy sag in Sy arms rus, en hardloop en speel en kindwees, ongebonde, los van jou aardse beperkinge… 

Carina, wat sê ‘n mens….   Sterkte, ek en elkeen van ons dra jou op in ons gebede, ons dink aan jou en asseblief laat weet ons as ons enigiets vir jou kan doen…

12 Responses to Mag jy in vrede rus…

  1. alta says:

    Sterkte Carina.

  2. meermin says:

    Sterkte sy is ‘n Engeletjie by GOD!

  3. Zee says:

    Pikkie, dis so eina… Snaaks hoedat hy so vinnig in ons harte gekruip het. Hierdie foto van hom is so pragtig en mens kan die liefde van sy pappa sien. Jy praat so waar, hy gaan nou lekker speel daar by sy Vader.

  4. Koekie says:

    Dis so sad.

    R.I.P Nathan.

    Sterkte vir Carina en haar gesin.

  5. Wipneus! says:

    ((((Carina en familie))))

  6. ICE says:

    Ons gebede is met julle.

    RIP Nathan.

  7. Sug…

    Openb 22:20 “….ja kom, Here Jesus!”

  8. Dellie says:

    Ek het vroegdag al by jou, by Wip en by Carina gedraai, maar ek het nogsteeds nie woorde nie. Ek het nie vir Nathan of sy ouers geken nie, maar my hart is so seer vir hulle! Ek wil nie sommer indring op haar blog nie, so ek sê dit maar hier:

    Carina, my innigste simpatie met julle verlies. Mag die mooi herinneringe julle bybly. Sterkte, julle is in my gebede.

  9. Wees kjind Q says:

    Continue to be strong . . . and keep moving forward!
    I just wanted to let you know that even though it sometimes seems as if for every step we take forward, we’re pushed back 10. . .
    Just stay strong and we will get where we are destined to be. . .
    God says in Jeremiah: I have plans for you, not to harm or hurt you but to prosper you. God knows where and when you need to be.
    The steps of a good and righteous man are ordered by the Lord . . .
    So, Order your steps in His word. . .

  10. maxie says:

    Dis so hartseer. Sterkte Carina en gesin.

  11. Adrie says:

    My drieling het alles reeds gese.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: