Vriendskap…

Ek wil vandag niks sê nie, ek wil net vir die res van hierdie dag wees… Ek wil net die naweek se gebeure deurdink en bepeins, sin probeer maak uit alles. So vir nou, luister, oordink en geniet die laaste stuiptrekkings van die naweek…

That’s what friends are for

5 Responses to Vriendskap…

  1. boendoe says:

    Ek hoop jy kry helderheid, Pikkie!

  2. alta says:

    Klaar gedink Pikkie, is nou Maandag. 😀

  3. Adrie says:

    Dit is gevaarlik as ek dink . . . dus skip ek maar die exercise.

    Hou wel van die lied.

  4. Wipneus! says:

    Dis mooi, daar is niks lekkerder as om net te wees nie. Ek verloor myself gedurig, dus ek het hierdie tye nodig om myself weer te vind.

  5. neykie says:

    Hierdie naweek het net te vinnig verby gevlieg.

    Lekker dag pikkie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: