RIP “The tank”

Ek lees hier dat Mike Schutte vanoggend om 4h00 oorlede is.   Hy is op 9/12/1950 gebore in Suid Afrika.

Volgens IMDB.com die volgende inligting:

 Nickname
The Tank
Schutte
“Big” Mike Schutte

Height
6′ 5″ (1.96 m)

Trivia

Heavyweight boxing contender from South Africa in the 1970s.

Defeated heavyweight contender Chuck Wepner.

Defeated heavyweight contender Jose “King” Roman.

Knocked out by heavyweight contender Duane Bobick.

Fought professionally from 1971 to 1979.

Had a boxing record of 38-9-2 with 28 knockout wins.

In 1976 retired after defeating Neil Malpass.

Scored 9 first round knockout victories.

Undefeated in his first 14 bouts. South African Heavyweight Champion from September 1975 to August 1976.

Daar is ook ‘n Mike Scutte website wat blykbaar een van die dae aanlyn sal gaan.

Ek kan nie eers onthou hoe baie Mike Schutte grappies ek al in my lewe gehoor het nie, ek weet net dat ons land se legendes een vir een afsterf en dat daar bitter min replacements inkom…

6 Responses to RIP “The tank”

  1. Wipneus! says:

    Ek weet nie veel van sy boks loopbaan nie, maar ek ken die beste Mike Schutte grappies. Dat hy ‘n legende was is verseker. Simpatie aan al sy naasbestaandes.

  2. Adrie says:

    In alle eerlikheid, Mike Schutte is vir my net ‘n naam wat ek moet ken vir 30 seconds

  3. aventer says:

    Legendes kan nie vervang word nie, hulle kan net opgevolg word deur nakomelinge

  4. aventer says:

    Julle…

    My gr8&9 wisk onnie se man is so ‘n halfuur terug oorlede aan prostaatkanker😦 hulle was goeie huisvriende van ons en het onsettend baie ondersteuning gegee tydens my ma se kanker
    😥

    hoekom werk die lewe so?😥

  5. meermin says:

    R I P ou grote!

  6. neykie says:

    aventer sterkte, kan nie lekker wees nie.

    Pikkie, my pa sê gister aand vir my hy het al ‘n bier saam met Mike gedrink en ken sy een boetie goed.
    😦

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: