Briljante meisiekind!

Die laaste keer wat ek soveel talent beleef het was op Zee se blog, waar haar niggie gesing het. Nou die jonge dame se naam is Connie en sy is ses jaar oud.  Sy is geen familie van my nie, (dis nogal jammer, sy is so oulik!) maar sy is briljant! Luister en geniet… Rerig, hierdie een moet jy maar refresh totdat hy deurkom… Dis fantasties…

Talent

 

Over The Rainbow

(Arlen-Harburg)

Somewhere over the rainbow
Way up high
There’s a land that I heard of
Once in a lullaby

Somewhere over the rainbow
Skies are blue
And the dreams that you dare to dream
Really do come true

Some day I’ll wish upon a star
And wake up where the clouds are far behind me
Where troubles melt like lemondrops
Away above the chimney tops
That’s where you’ll find me

Somewhere over the rainbow
Bluebirds fly
Birds fly over the rainbow
Why then, oh why can’t I?
Some day I’ll wish upon a star
And wake up where the clouds are far behind me
Where troubles melt like lemondrops
Away above the chimney tops
That’s where you’ll find me

Somewhere over the rainbow
Bluebirds fly
Birds fly over the rainbow
Why then, oh why can’t I?

If happy little bluebirds fly
Beyond the rainbow
Why, oh why can’t I?

13 Responses to Briljante meisiekind!

  1. ICE says:

    WOW!!

    Xcellent!

    Tot ou Simon het gesmile!

    Wonder wat het van haar geword?

  2. aventer says:

    Neeeeeeeeeeeee….hierdie song het soveel herinneringe…ek’t teen hierdie liedjie verloor met die kultuur aand, deur my beste vriendin ook nog.. so nie snaaks nie…

  3. Sonkind says:

    Dis ongelooflik!!!

  4. Wipneus! says:

    Ag mens hierdie dingetjie is so oulik en noot vas!! Gryp ek ook sommer ‘n kleenex hier uit die boks uit. Ek sal verskoon word, ek sien ou SImon het ook maar hard gesluk!!

    Wys jou net, die gehardste man is ook ‘n softie, deep inside!😉

  5. Kouevleise “all over” Ek het hierdie al so baie gesien, maar dit bly flippen mooi en die dogtertjie mag maar sing!

  6. […] Posted on July 13, 2008 by Sonkind Ek het HIER by Pikkelik hierdie wonderwerkie gehoor sing en toe nog gaan soek. Sy is opvreetbaar […]

  7. Zee says:

    Pikkie, ek moes ook maar ‘n kleenex uithaal. Dit was te cute vir woorde. Sy het dit darem maar so mooi gesing.

    Gaan gou gou by Sonkind loer!

  8. Pikkelik says:

    Dankie ICE, ek link hom gou! 😉

  9. reisiger says:

    Sy’s so sweet! Mens kan nie anders as om met nat oë te sit en luister nie!!

  10. Roer says:

    Pragtig. Ek het ‘n traan in die oog.

  11. ICE says:

    Plesier, Piks!

  12. […] het HIER by Pikkelik hierdie wonderwerkie gehoor sing en toe nog gaan soek. Sy is opvreetbaar […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: