♪♫♪♫ Happy post!!!♪♫♪♫

Hier is dan Adrie se ‘happy post’!!! Kom ons dans mense♪♫♪♫ Gryp jou geliefde en as die nie naby is nie, sommer een van jou kinders of die besem of die polisher, maar kom ons sokkie!!! Eeee… sê mens nog sokkie, ek weet nie maar dans gaan ons dans! Lekker ♪♫♪♫ Dis naweek!!! Happy days!!!!

JUANITA DU PLESSIS BOEREJOL

2 Responses to ♪♫♪♫ Happy post!!!♪♫♪♫

  1. aventer says:

    Sokkie sokkie…

    ag dammit, al my seunsvriend is op vakansie😥

  2. Wipneus! says:

    Heita!! Ek gryp die mop, en draai die volume grooooot oop;
    druk my bietjie-bietjie stywer vas…
    stamp daai boude …….
    boetie stoot vir boete op die kruiwa rond ♪ ♪

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: