Nog steeds hier onder rond…

Ek is nog steeds bietjie in ‘n put… Ek is ‘n tipe mens wat wortel skiet, en om dan hierdie boom te verplant vat baie tyd, kompos, kunsmis, liefde en aandag. Die belangrikste is om nou my verstand reg te kry. Ek moet ‘n paradigma skuif doen voor ek kan aangaan… As daar tog net sekerheid wil kom, maar voor Woensdag sal ons seker weet, intussen staan ek maar vas, bid ek, en bo alles probeer ek maar net alles so normaal as moontlik vir my gesin hou. ‘n Tall order as jy self nie weet wat om volgende te doen nie!

Glenn Mederios – nothing gonna change my love for you

NOTHING’S GONNA CHANGE MY LOVE FOR YOU (Glenn Medeiros)

If I had to live my life without you near me
The days would all be empty
The nights would seem so long
With you I see forever oh so clearly
I might have been in love before
But it never felt this strong

Our dreams are young
And we both know they’ll take us
Where we want to go

(Chorus 1)
Hold me now
Touch me now
I don’t want to live without you

(Chorus 2)
Nothing’s gonna change my love for you
You ought know by now how much I love you
One thing you can be sure of
I’ll never ask for more than your love

(Chorus 3)
Nothing’s gonna change my love for you
You ought know by now how much I love you
The world may change my whole life through
But nothing’s gonna change my love for you

If the road ahead is not so easy,
Our love will lead the way for us
Like a guiding star
I’ll be there for you if you should need me
You don’t have to change a thing
I love you just the way you are
So come with me and share the view
I’ll help you see forever too

(Repeat Chorus 1)

(Repeat Chorus 2)

(Repeat Chorus 3)

(Repeat Chorus 2) (2X)

(Repeat Chorus 3)

(Repeat Chorus 2)

(BTW – daar is ‘n nuwe storie op Storietyd.)

7 Responses to Nog steeds hier onder rond…

  1. Wipneus! says:

    Sterkte (((Pikkie))), Woensdag is nie ver nie!! Hoor my lied alles sal goed gaan!!

    Mooi liedjie!!

  2. Adrie says:

    Pikkie ek staan ook vierkantig agter jou. En onthou ek kom met ‘n package. Skree net, jy weet waar.

  3. netjane says:

    Sterkte Pikkie! As ‘n boom wat onlangs verplant is en nou weer herplant moet word kan ek sê: ons is eintlik tot baie meer in staat as wat ons dink, veral as daar liefde en ondersteuning is.

  4. Zee says:

    Netjane, dis sulke waar woorde wat jy daar vir Pikkie se.

    Pikkie, baie sterkte tot Woensdag toe.

  5. Estelle says:

    Pik, doen alles wat vrek lekker is hierdie 3 dae. Gaan stap met die kinders, ry ‘n entjie uit die dorp uit en bewonder die natuur wat die Here op ons deurstoep vir ons gelos het om te herinner dat Hy altyd net ‘n handuitreik ver is. STERKTE. Ek dink aan jou en weet hoe benoud mens kan word as die omstandighede jou “wortels” begin bedreig.

  6. BB says:

    Ek is nou half in ‘n war😕 – waar het ek nou weer ‘n post gemis?? Maar intussen – sal dit dalk help as ek met jou in prayer saamstem dat alles slegs in Sy Wil en Plan sal geskied. x

  7. Dellie says:

    Een dag op ‘n slag, my ding, en vertrou dat dit sal uitwerk soos dit moet. Ek dink aan julle!😉

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: