Kuiermusiek

Orchestral Manoeuvres in die Dark was en is nog altyd een van my gunstelinge… Lekker kuier musiek, wyndrink musiek, dansmusiek, kaggelmusiek! Enige tyd luister musiek! So vir vanaand geniet julself gate uit!

OMD – So in Love

7 Responses to Kuiermusiek

  1. Wipneus! says:

    Mooi 😉 Geniet dit voor die kaggel!!

  2. Paula says:

    Pragtig!

  3. BB says:

    Vierde!!😆

  4. mockajava says:

    Die lidjie het ek as kinder geluister in die kar as ons altyd op vakansie gegaan het, die tapes het naderhand getrek, maar speel het ons dit gespeel, thanx pikkelik, kry ek nou so n great oomblik van memories. :):)

  5. Marina says:

    Ek lief hulle ook!!!

  6. Dankie!
    …van een stoere OMD-fan aan ‘n ander.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: