Ja wat…

Ek was aan ‘n berg wasgoed wat vernoem is na Ararat, ek probeer my longe sover kry om lank genoeg op te hou hoes sodat ek my tande geborsel kan kry, ek moet my backside roer want ek moet die kinders 12h00 by die dokter hê en iewers moet ek nog iets aan hierdie Daizy de Melker boskasie van my ook doen…   So met hierdie ‘ligter’ insetsels los ek julle vir die dag…   (O ja, dit klink of my bediende darem vandag weer kom werk!!!)

 

 

18 Responses to Ja wat…

  1. TristonJ says:

    Ai tog sterkte vir jou en jou kinders vandag, klink of jy n siek huis run!

  2. paulavdmerwe says:

    Hi Pikkie, ek wil ‘n bietjie raad by jou kry asseblief.

    Ek oorweeg dit om oor te kom WordPress toe. Ek sien dat as ek ‘n comment los daar nie ‘n direkte link na my toe is soos by jou nie. Hoe verander ek dit sodat mense op my naam kan kliek (by comments) en dan na my blog kan link?

    Byvoorbaat dankie!

  3. paulavdmerwe says:

    Ek het reggekom!

  4. Pikkelik says:

    AAAAAA Paula, hier soek en nog deur die argiewe, ek is bly jy het reggekom!!! 😆 😆

  5. Krista says:

    Sterkte!

  6. Wipneus! says:

    Sterkte Pikkie!!

  7. myynic vir john says:

    ek sal maak soos nr drie van nou af
    baie dankie vir alles wat jy vir ons doen
    lu

  8. demoerin says:

    Sterkte met die dag!!😆 @ die voëltjie met die stasoft!

  9. neykie says:

    😆 hehe lekker dag vir jou pikkie

  10. Dellie says:

    Toemaar, more is hierdie dag ook verby.😉

  11. Adrie says:

    Nr 3 is classic.

    Pik, eish. Ek het nie raad nie. Loop kaalgat?

  12. meermin says:

    Sterkte met daai berg wasgoed, ek weer was elke aand ‘n bondel wasgoed, hang dit onder die afdak dit help baie, want SATERDAE word beddegoed en so meer gewas!! Nou dat dit vakansie is was juffrou’tjie die wasgoed, Jaco hou hom besig met dit wat gedoen moet word! Ek sal berge en berge wasgoed was, maar o wee ek wil dit net nie stryk nie!!

  13. boendoe says:

    Jy is seker nou nog by oom dokter. Hoop hy kry julle in ‘n jap-trap gesond!

  14. alta says:

    Sterkte!

  15. as dit somer was kon jy nou al die wasgoed swembad toe gestuur het…nouja

  16. Zee says:

    Pikkie, ek hoor vandag by A3 dat julle so siek is. Baie sterkte daardie kant. (Sy se toe sommer vir my, Pikkie ken my nie, ek klim sommer in my kar en ry soentoe… dis na sy jou posduifie ontvang het)

    /me stuur sommer hope medisyne wat in ‘n instant werk!!!!.

  17. Dis somer by my, maar ek loop met ‘n woeste verkoue/griep of een of ander skrefiesbug rond! Dit sous elke dag en die son skyn net nooit meer nie en dis vrek bedompig! Wasgoed word glad nie droog nie agv die hoe humiditeit en stryk is vir die voels!

    Ek wil nie meer dr toe gaan nie want al die hospitaalpersoneel ken my al by die naam en al wat ‘n verpleegster is weet nou al hoe my agterstewe lyk, want ALMAL het al ‘n beurt gehad om my in te spuit! Nee hel, sterkte vir jou Pikkie…ek verstaan hoe jy moet voel, want ek het ook kinders (al is dit nie myne nie) wat heeldag om my skree en rondhol!

    Vakansie moet nou vinnig aankom…

  18. BB says:

    Oh, daai een van die clean underwear is histeries!!!😆
    Pas jouself mooi op! Hierdie winter is wragtig nie vir sissies nie!! x

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: