Ha, ha, hatiesho!

*hoes* *hoes* Ja wel, op hierdie stadium sal hierdie ou met al sy tricks en gadgets *atieshoe* my nie eers laat beter voel nie. Ek is *hoes* *hoes* hondsiek… nee, hond-hond-hond siek. Lekker naweek verder vir julle…  *atieshoe* *hoes*

MacGyver Moments

10 Responses to Ha, ha, hatiesho!

  1. Adrie says:

    Eerste

    Pikkie, ek weet hoe jy voel. Ek is ook alweer siek. Weet nie of jy my of ek jou aangesteek het nie.

  2. maxie says:

    Word gou gesond!

  3. Wipneus! says:

    Ek hoop jy voel gou beter Pikkie. Sterkte

  4. Reisiger says:

    Hoop jy voel gou weer beter!!

  5. boendoe says:

    Shame, Pik, dis al Sondag en ek lees nou eers van jou ellende. Hoop jy voel al klein bietjie beter?

  6. alta says:

    Sterkte. Hoop jy voel gou beter.

  7. demoerin says:

    Eishhh, verdrink daai kieme in alkohol!

  8. Wipneus! says:

    Hatiesho!! Jy nogsteeds???? 😯

  9. Eendjie says:

    Hoop jy voel al beter Pikke!!

  10. Eendjie says:

    BTW, bid asb vir my hondjie Sasha. Sy is baie siek.
    Ek het ook al vanoggend die hande opgelê en gebid, maar ek is so bang as ek vanmiddag by die huis kom is sy nie meer met ons nie.

Leave a reply to Eendjie Cancel reply