Unwind!!!

Die week is nog lank… Tyd om terug te sit, te ontspan, die stywe spiere te vryf en rustig te raak… Elke mens het net een lewe, hoe jy dit lewe is jou keuse. Ek kies om myne voluit te lewe. Voluit te werk, voluit te speel, voluit te lag, voluit te huil, voluit te skel en skree, en voluit lief te hê! Ek het vandag net weereens besef almal het maar slegte dae… Maar dit hou nie aan nie, more skyn die son weer. More praat ons mekaar weer moed in, lag weer saam en huil weer saam. Goodnight almal, sweet dreams lekker rus!

Relax Music 1

2 Responses to Unwind!!!

  1. netjane says:

    lekker slaap Pikkie! Ek’s darem ook al rustiger…😉

  2. Wipneus says:

    Pikkie gelukkig is hierdie slegte blou Maandag verby. Môre is die lewe weer ‘n lied!!! (ek het gou skelm hier kom loer)😉 he he

    NJ ek is seker jou dag gaan ook môre beter wees, dit wil my al voorkom of almal vandag ‘n wrede blou Maandag beleef het

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: