Iewers by ‘n reënboog!

‘n Stukkie nostalgie waarvoor selfs ek te jonk is… Maar tydloos!!!

Doris Day – Somewhere Over The Rainbow

9 Responses to Iewers by ‘n reënboog!

  1. aventer says:

    Mens kry nie mooier as dit nie…né?

    *sug*

  2. aventer says:

    PS

    MY slagspreuk is op:mrgreen:

  3. Wipneus! says:

    Ek is mal hieroor, al is dit voor my tyd… ek luister baie musiek wat voor my tyd is…. kyk nou maar net vir ou Mozart whahaha

    Baie mooi!!

  4. alta says:

    Rëenboë laat my altyd dink aan ‘n pot goud. Hoekom weet ek nie!😀

  5. Salomè says:

    Aag tog, en daar is ek van voor af weer verlief . . .

    Pikkie het jy al Iz Kamakawiwo’ole se weergawe gehoor. (aaaag tog – en daar is ek van voor af weer in vervoering). ‘n Reus van ‘n man (ongeveer 350kg) met die wondersoetste stem.

  6. Salomè says:

    Pikkie
    Hy is ok op Youtube

  7. Pikkelik says:

    Ek sal gou gaan kyk Salami, waar is die kos???? 😈

  8. Zee says:

    Salome, gaan luister bietjie hier by my na my niggie se weergawe van die liedjie. By my is n link na BiB ook toe wat ook n paar maande terug die liedjie opgesit het. Dalk is dit nog dieselfde Iz wat jy van praat, kan nie nou onthou nie. As jy so oor die geskryf van over the rainbow hover behoort die player oop te maak of click net op dit, nog nie so goed om hierdie goeters so fancy soos Pikkie hulle op te sit nie.

    http://zee3.wordpress.com/2008/05/29/zee-proudly-presents-the-wizard-of-oz/

    Pikkie, ja, Doris het dit ook darem maar mooi gesing jong. En sorry vir die advertising van my niggie hier by jou😛

  9. Adrie says:

    Ek wil op ‘n reenboog.

    Gly op die reenboog
    Ry oppie wind.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: